Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista SA Boerperd Farm House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vista Plaas, Erfdeel 121 van Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Vista SA Boerperd Farm House bied verblyf op 'n plaas wat 7 km vanaf Cullinan en 30 km vanaf Pretoria geleë is.

Die Plaashuis is geskik vir 7 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n binnenshuise kaggel en buite is daar 'n dek met sitplek. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof in.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed, 'n stort en 'n kombuisie. Eenheid 3 bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed, 'n stort en 'n kombuisie.

Braaigeriewe is voor al 3 eenhede beskikbaar. Daar is staproetes en plaasdiere soos perde op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Helena V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gerus. Eienaar is baie gasvry.
Sep 2024
Desre K
5.0
Boverwagting lekker - sal beslis weer kom kuier. Van ons aankoms tot wat ons gery het, was ons so welkom laat voel. Die plek is verskriklik mooi; die ...
Sien meer
Sep 2024
Franscois D
5.0
Fantastic accommodation and wonderful people. Fantastic accommodation and wonderful people to deal with. Incredibly friendly and genero...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Stefan M
Saam met vriende
5.0
Baie baie lekker en rustig. Baie netjiese plek en die ontbyt was ook baie lekker. Die gebakte brood met aankoms is heerlik. Baie mooi uitsig en 'n lek...
Sien meer
Mrt 2024
Riana N
Gesin met tieners
5.0
Lieflike rustige plaaskuier. Ons het heerlik gekuier en koffie gedrink op die stoep van hierdie lekker plaashuis. Dit was lieflik ruim met oorgenoeg k...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mrs Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bella Vista Plaas, Erfdeel 121 van Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Bella Vista SA Boerperd Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vista Plaas, Erfdeel 121 van Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90e5891bae6d1f2091a46575caf5cd8b65bc2957a3ae8f230c2171ed53082888802a30688a362512f86db829d01709746b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Bella Vista Farm Portion 121 of Doornkraal 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.634059376504 28.565239450401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang