Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista Self-catering Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Willem W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Dit was lekker. Dit was lekker, sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

The location is fantastic with very kind hosts. Right on the lagoon this first floor flat was perfect for us. The gentle waves lap against the promenade just meters from the balcony from where we enjoyed drinks as the sun set behind the peninsula. Comfortable beds and everything we needed in the kitchen to self cater. Our kind hosts gave my parents a bottle of bubbly to celebrate their 60th wedding anniversary. Thank you, Vaneta and Cobus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Beautiful vista of Langebaan waters. Langebaan is our go-to holiday destination. Love the beach walks and country bumpkin feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Koud en nat. Bella Vista is 'n oulike plek met die mooiste uitsig. Sal beslis weer gaan, want die naweek wat ons daar was, was dit koud en nat en dit het gestort reën die Saterdag en die Sondagoggend. Manlief kon ook nie visvang nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Joe V
Kort verblyf
3.6
Jan 2022

Lekker, maar nie weer daar nie. Ek kon glad nie op die advertensie agterkom dat ons die huis deel met die eienaar nie. Ons het op die eerste verdieping gebly en hy bly op die grondvloer. Indien dit in die advertensie was sou ek glad nie die plek bespreek het nie. Die eienaar en sy vriende het van Saterdagoggend 11h00 tot Sondagoggend 01h00 gekuier op sy voorstoep/straat wat direk onder ons was. Hulle het ongelooflik geraas en verskeie drankies gebruik met vuil taal. Ons het 01h00 gaan still maak. Die partytjie het die volgende oggend voortgegaan tot laatmiddag Sondag. Belaglik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rina D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Dit was baie lekker en ontspannend. Die ontvangs was baie warm en vriendelik. Ons het dadelik welkom gevoel, plek is skoon en netjies en die uitsig was baie mooi. Die rustige atmosfeer was net reg vir 'n wegbreek van 'n besige werkslewe. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

'n Absolute plesier met die mooiste uitsig. Vinidette en Cobus se gasvryheid in onverberterlik. Kosbare, sout-van-die-aarde mense. Die woonstel is op die tweede verdieping, en belowe en lewer pragtige uitsigte soos die getye kom en gaan. Die twee slaapkamers was heeltemal ruim genoeg om ons familie van ses te huisves. Ons sal vir seker weer daar 'n draai maak met ons volgende rondte in Langebaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie lekker rustig. Baie ontspannend. Baie rustig. Mooi view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2021

Amazing location with sunset views. The location is superb. Upstairs accommodation ensured amazing views and sunset over the lagoon. The hosts were very friendly and welcoming. All in all a great experience, will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Mooiste uitsig, eienaars vriendelik, skoon en netjies. Net groot genoeg. Naby aan winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vaneta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melckstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA143e54ea649b4ee69f43b55169a07d50151e9996068e0cdf9f4bbc2ff7bb010fdd015ff964c9e01352bced37d0716170c1af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 6 Melck Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.101240037217 18.030804527225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang