Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista Self-catering Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vaneta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Bella Vista Self-catering Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willem W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W

Dit was lekker.

Dit was lekker, sal weer daar wil bly.

Fred N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred N

The location is fantastic with very kind hosts.

Right on the lagoon this first floor flat was perfect for us. The gentle waves lap against the promenade just meters from the balcony from where we enjoyed drinks as the sun set behind the peninsula. Comfortable beds and everything we needed in the kitchen to self cater. Our kind hosts gave my parents a bottle of bubbly to celebrate their 60th wedding anniversary. Thank you, Vaneta and Cobus.

Sharon M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon M

Beautiful vista of Langebaan waters.

Langebaan is our go-to holiday destination. Love the beach walks and country bumpkin feel.

Amanda K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda K

Koud en nat.

Bella Vista is 'n oulike plek met die mooiste uitsig. Sal beslis weer gaan, want die naweek wat ons daar was, was dit koud en nat en dit het gestort reën die Saterdag en die Sondagoggend. Manlief kon ook nie visvang nie.

Joe V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joe V

Lekker, maar nie weer daar nie.

Ek kon glad nie op die advertensie agterkom dat ons die huis deel met die eienaar nie. Ons het op die eerste verdieping gebly en hy bly op die grondvloer. Indien dit in die advertensie was sou ek glad nie die plek bespreek het nie. Die eienaar en sy vriende het van Saterdagoggend 11h00 tot Sondagoggend 01h00 gekuier op sy voorstoep/straat wat direk onder ons was. Hulle het ongelooflik geraas en verskeie drankies gebruik met vuil taal. Ons het 01h00 gaan still maak. Die partytjie het die volgende oggend voortgegaan tot laatmiddag Sondag. Belaglik.

Rina D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Dit was baie lekker en ontspannend.

Die ontvangs was baie warm en vriendelik. Ons het dadelik welkom gevoel, plek is skoon en netjies en die uitsig was baie mooi. Die rustige atmosfeer was net reg vir 'n wegbreek van 'n besige werkslewe. Sal beslis weer teruggaan.

Riaan K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

'n Absolute plesier met die mooiste uitsig.

Vinidette en Cobus se gasvryheid in onverberterlik. Kosbare, sout-van-die-aarde mense. Die woonstel is op die tweede verdieping, en belowe en lewer pragtige uitsigte soos die getye kom en gaan. Die twee slaapkamers was heeltemal ruim genoeg om ons familie van ses te huisves. Ons sal vir seker weer daar 'n draai maak met ons volgende rondte in Langebaan.

Dominik D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominik D

Baie lekker rustig. Baie ontspannend.

Baie rustig. Mooi view.

Heidi H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H

Amazing location with sunset views.

The location is superb. Upstairs accommodation ensured amazing views and sunset over the lagoon. The hosts were very friendly and welcoming. All in all a great experience, will definitely return.

Louisa G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa G

Mooiste uitsig, eienaars vriendelik, skoon en netjies.

Net groot genoeg. Naby aan winkels.

Jonathan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan H

Baie lekker plek.

Is net die trappe makeer werk.

Vanessa V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Langebaan op sy mooiste.

Ons tyd by Bella Vista was heerlik. Baie netjiese akkommodasie met die beste uitsig. Kan nie wag om weer te bespreek nie.

Raymond P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Pragtige uitsig, rustig en skoon.

Baie lekker gebly, ligging is uitstekend. Sal weer gaan!

Rachell H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachell H

Goeie diens en gasvrye eienaars.

Baie goeie diens. Eienaars vriendelik. Goeie uitsig. Alles in onmiddellike omgewing.

Riana H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H

Weer eens baie lekker gebly.

Ons tweede besoek aan Bella Vista was net so lekker soos ons eerste een. Die uitsig is wonderlik, die akkommodasie gerieflik en die ligging is perfek. Sal definitief aanhou kom!

Derick T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick T

Hemels rustig.

Definitely a place worth the visit, will be going back with my kids.

Hofmeyer L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hofmeyer L

Uitstekend en beslis 5-ster-ervaring.

Gasvryheid uit boonste rakke, hulle laat jou welkom en tuis voel onmiddelik by aankoms. Uitsig oor meer asemrowend, ligging wonderlik en in baie still omgewing, jy is reg teen die meer. Huisie goed toegerus en skoon, en ingeboude braaier ideaal vir lekker vleis- en visbraai. Sonsondergang vanaf stoep 'n ervaning om te beleef.

Megan D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D

Hemels!

Die eienaar het ons sommer baie welkom laat voel. Dit is verskriklik netjies en alles wat jy nodig het, is daar. Die beste van die naweek was die uitsig oor die lagoon. Dit was definitief nie ons laaste besoek nie.

Reinet K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet K

Heerlike wegbreek!

Baie ideaal vir mense met kinders, die huis is op die water en jy hoef letterlik nie eers in jou motor te klim die hele naweek nie.

Riana H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana H

Lekker plekkie op die water.

Ons het as 'n gesin van vier (twee volwassenes en twee tieners) baie lekker gebly. Die plekkie is op die water, en die uitsig is pragtig. Geriewe is mooi en skoon. Sal definitief weer wil kom.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melckstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA143e54ea649b4ee69f43b55169a07d50151e9996068e0cdf9f4bbc2ff7bb010fdd015ff964c9e01352bced37d0716170c1af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 6 Melck Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.101240037217 18.030804527225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang