Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Manga Country Escape

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Le Grange-plaas, langs die R340, Uplands, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Manga Country Escape is in 40 hektaar landbougrond en bome met volop voëls en wild geleë. Bella Manga Country Escape is minder as 20 km vanaf Plettenbergbaai geleë, met sy wit sandstrande, restaurante en toeriste-aantreklikhede. Oorspronklike ou plaasgeboue is liefdevol gerestoureer en omskep om unieke, stylvolle en ruim verblyf te bied, geskik vir romantiese wegbreek of gesinsvakansies.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-tuinsuites, 2 Sunbird-kamers, 1 alleenstaande gesinsrondawel en 3 bykomende alleenstaande rondawels, waarvan een 'n dubbelverdieping silo-rondawel met 'n boonste en onderste vlak is. Alle suites en kamers is en suite en het hul eie privaat ingang, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 3 Country-lodges wat strategies tussen majestueuse bome geleë is. Elke lodge beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer, 'n stoep met 'n hangmat, 'n binne-kaggel, privaat braaigeriewe en sitplek buite.

Ontspan rondom die soutwater swembaddens, of maak gebruik van die gemeenskaplike braaigeriewe, of die speletjieskamer met 'n pooltafel en veerpyltjiebord. Bella Manga Country Escape bied veilige parkeerplek, voëlkyk, of bergfietsry en voetslaan rondom die plaas. Hierdie instansie maak ook voorsiening vir troues, konferensies en spanbou-aktiwiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Bella Manga Country Escape
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Erfdeel 6, Le Grange-plaas, langs die R340, Uplands, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Manga Country Escape het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Le Grange-plaas, langs die R340, Uplands, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlobl0Sxe9MTMy1JZ8pQ2GQFqtoJx8DK1uWo7lrckxi1r2d6mAl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 Off the R340, Portion 6 of the Farm Le Grange Uplands 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.952277815141 23.315400928259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang