Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellamente Sirene Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Lieflike plek. Ons het heerlik daar gebly. Sal verseker weer daar bly indien ons in daardie area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurae D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Heerlik gebly! Pragtige eenhede en ongelooflike gasheer en gasvrou. Dankie Rita vir die lekker verblyf, jy is so 'n wonderlike gasvrou. Ons het 2 nagte gebly, maar dit was te min. Dankie vir die tuisgebakte muffins elke oggend. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bellamente
Bellamente Sirene Guesthouse
Thank you so much for taking the time to share your experience with the rest of the world. We are delighted that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Rita

Emsie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2018

Lovely host and place. Friendliest reception ever, great place to stay. Thank you Frank & Rita.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamilla K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2018

Wonderful place to stay. Neat and modern place with great linen. Hosts are fabulous and friendly! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bellamente
Bellamente Sirene Guesthouse
Dear Jamilla Thank you so much for taking the time to share your experience with the rest of the world. It was our pleasure to host your stay and meet the family. We look forward to welcoming you all back in the near future. Tell hubby not to forget about the development we spoke about:) Kind regards Rita

Coreen V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2018

Neatness and safety. Thank you for advising Bellamente.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2017

Heerlike kuierplek met baie om te doen in die omgewing. Uitstekende gastehuis eienaars. Hulle het ons goeie verwysings gegee na aktiwiteite en plekke. Pragtige plek vir fotos neem. Baie walvisse naby rotse in September.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2017

Ongelooflike gasvryheid, ons het so welkom gevoel met ons kind en kleinkinders. Baie dankie vir al julle gasvryheid, julle sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bellamente
Bellamente Sirene Guesthouse
Dear Bets and family Thank you so much for your lovely review. We look forward to welcoming you back in the near future. Kind regards Rita and Frank

Charmaine T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2017

Interessant en "homey". Van die eerste oomblik af voel jy deel van die familie. Gasvryheid is van die hoogste gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bellamente
Bellamente Sirene Guesthouse
Dear Charmaine I trust this email finds you all well? Thank you so much for the lovely review. I look forward to welcoming you and your family back in the near future. Kind regards Rita and Frank

Yolanda T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2016

Als was absoluut fantasties! Baie goeie diens, vriendelik. Gaan die ekstra myl. Heerlike geriewe, naby swemstrand, pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bellamente
Bellamente Sirene Guesthouse
Dear Yolanda Thank you for taking the time to submit a great review. We look forward to welcoming you back in the near future. Kind regards Rita and Frank

Natasha L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2016

Baie lekker gebly! Was bederf met pragtige gastehuis, rustige omgewing en baie vriendelike eienaars en het 'n heerlike wegbreeknaweek met my gesin gehad. Sal definitief terugkeer en my familie en vriende aanbeveel om Bellamente te besoek vorentoe. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bellamente
Bellamente Sirene Guesthouse
Dear Natasha, Thank you so much for taking the time to write a review. It was our pleasure to host your stay. I look forward to welcoming you and your family back in the near future. Kind regards, Rita and Frank

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bellamente Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cove-straat 13, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc40264eb14bf50e323ae1fb548e87320f75860f65ecf413fa5491bc156f97d8b37e69ea95deb5cc4e4114e8cdb44457dac8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 13 Cove Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.563812 19.356582860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang