Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella's Getaway

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ongelooflik. Gasvrye eienaars wat die ekstra myl gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absoluut fantasties. Baie lekker plek om te bly. Die eienaar is baie vriendelik en baie behulpsaam. Baie veilig. Alles lyk soos op die foto's. Dit is regtig 'n baie mooi plekkie om te bly. Wens ons kon langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Marius. Ons waardeer dit baie. Volgende keer bly julle langer

Madelaine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Home away from home. Ons het ons heerlik gebly by Bella's Getaway. Ons sal definitief weer daar bly wanneer ons George besoek. Baie dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid en moeite. Die woonstel het alles in wat ons kon nodig kry en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Madelaine. Ons is baie bly julle het jul kuier in George geniet.

Marilyn O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Dit was great! Baie dankie! Dit is 'n wonderlike plek om te bly. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Toe die manne daar aankom, was hulle baie beïndruk, want selfs die braaivuur was vir hulle reeds aangesteek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Marilyn Osborne. Ons waardeer dit baie.

Janine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Welcoming, clean, neat, secure and the host and family very kind! The host and her family were very welcoming and attentive to our needs. The accommodation is lovely. Will definitely recommend and stay there again if need be. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zané
Bella's Getaway
Thank you so much for the good feedback, Janine. We appreciate it very much.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zané Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanstraat 20, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb00f068420f15ea1aee2f505b2120c309465295e7fe9d52d7e6c9d97ca2f2f393451e46fa55afe5626e70705e0d8578afc95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 20 Uitspan Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9462247 22.415619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang