Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella's Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanstraat 20, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Bella's Getaway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang wat aan die voorheuwels van die Outeniekwaberge in George geleë is.

Dié knus woonstel is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of klein gesinne en bied slaapplek aan 3 gaste. Die oopplan-uitleg beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is ingeboude braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bella's Getaway is 5 km vanaf die middedorp, 1,6 km vanaf Fancourt Gholfbaan, 8,2 km vanaf die George Lughawe en 15 km vanaf die see. Dit bied ook toegang tot verskeie besienswaardighede en buitelugaktiwiteite wat gaste kan verken, soos 4x4-roetes, bergfietsroetes, voetslaanroetes, gholfspeel en wynproe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ina-marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier! Baie oulike plekkie. Ek, my man en 7 maande oue baba het baie lekker hier gekuier. Ruim vertrek met genoeg spasie vir al jou bagasie....
Sien meer
Sep 2024
Wesley D
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. Gasvrye eienaars wat die ekstra myl gaan!
Jun 2024
Marius D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Baie lekker plek om te bly. Die eienaar is baie vriendelik en baie behulpsaam. Baie veilig. Alles lyk soos op die foto's. Dit is ...
Sien meer
Apr 2024
Madelaine W
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Ons het ons heerlik gebly by Bella's Getaway. Ons sal definitief weer daar bly wanneer ons George besoek. Baie dankie aan die eie...
Sien meer
Mrt 2024
Marilyn O
Besigheidsreis
5.0
Dit was great! Baie dankie! Dit is 'n wonderlike plek om te bly. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Toe die manne daar aankom, was hulle baie...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zané Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Uitspanstraat 20, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella's Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanstraat 20, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb00f068420f15ea1aee2f505b2120c309465295e7fe9d52d7e6c9d97ca2f2f393451e46fa55afe5626e70705e0d8578afc95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 20 Uitspan Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9462247 22.415619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang