Bellavista
Beskrywing
Hierdie lieflike suites bied elk slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Albei suites het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort in een, terwyl die tweede 'n bad en 'n stort het. Wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder het elke suite 'n ruim leefarea met 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea, sitplek met 'n TV en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Albei suites het 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel wat die ideale plek vir 'n oggendkoffie is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wit linne, badhanddoeke en seep word in elke eenheid voorsien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Junior Suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n leefarea met 'n knus sitplek met 'n TV en 'n koffiestasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Wit linne, badhanddoeke en seep word in elke eenheid voorsien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n sitarea en 'n koffie- en teeskinkbord. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie kamer lei na die gemeenskaplike swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Wit linne, badhanddoeke en seep word in elke eenheid voorsien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is op 'n tussenvloer en het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus leefarea met 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wit linne, badhanddoeke en seep word in elke eenheid voorsien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die R43, 9.2 km vanaf Stanford, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang