Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Ombre Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-laan 10, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Belle Ombre Gastehuis is in 'n stil area in Vredendal geleë en het 'n lieflike tuin met skadubome en 'n swembad.

Die gastehuis bied 'n keuse van eenhede. Sommige van die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens terwyl ander met óf dubbel- óf koningingrootte-beddens ingerig is. Elkeen van die kamers het 'n privaat badkamer met óf slegs 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Die kamers is toegerus met lugversorging vir gerief en is toegerus met 'n TV met 'n hotelboeket van DStv-kanale, WiFi-internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe.

Uit die 18 eenhede is daar 11 wat 'n kombuisie het. Spesifiseer asseblief in jou navraag of jy 'n kamer met 'n kombuis benodig. Ontbyt- en middagetepakkies is op versoek beskikbaar, en die kamers word daagliks skoongemaak.

Parkeerplek word agter veiligheidshekke voorsien. Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Catherine E
5.0
Comfortable. Very friendly staff. Excellent. Glad to have the air-conditioning and that there was alternative power to run the fan duri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Nandi K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, vriendelik en netjies. Belle Ombre Gastehuis se mense is vriendelik. Dit is baie netjies en ons het baie lekker geslaap.
Sep 2023
Elize O
Besigheidsreis
5.0
Professionele bestuur en vriendelike diens. Beslis die moeite werd om hier oor te bly. Die profesionele manier waarop die gastehuis bestuur word, die ...
Sien meer
Mrt 2023
Thelma B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie vriendelike ontvangs. Uiters vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Veilige parkering.
Aug 2023
Charlene B
Besigheidsreis
4.6
Baie veilig, maar baie duur. Die eenheid wat ek gekies het, het 'n bad in gehad, by aankoms is ek meegedeel dat net sommige eenhede baddens het, ek he...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wes-laan 10, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle Ombre Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-laan 10, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MDEyODJhLWUyMzUtNDg4Ni04NmY3LWZhOWI0NmJkMWYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 10 West Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.671499102411 18.494386374951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang