Belle Vue
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimanslaan 23, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Belle Vue is 'n gemaklike, ruim en netjiese selfsorgeenheid met sy eie ingang in Fraaiuitsig. Dit is 290 m vanaf die see en 'n bietjie verder is daar 'n getypoel. Die Fraaiuitsig-winkelsentrum is 900 m ver en Kleinbrak se swembad met lewensredders is 2 km ver.
Belle Vue is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en daar is 'n addisionele gastetoilet. Daar is slaapplek vir nog 2 gaste op die slaapbank in die sitarea.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, 'n elektriese tweeplaatstoof en oond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n ketelbraai en parkeerplek vir 2 voertuie. Daar is 'n omsetter wat die ligte en die TV tydens beurtkrag sal aanhou.
Belle Vue is 8 km vanaf Hartenbos, ongeveer 15 km vanaf Mosselbaai en 48 km vanaf George. Verder is daar talle besienswaardighede en aktiwiteite soos Zipline in Mosselbaai, St Blaize se voetslaanpad wat van Mosselbaai tot Danabaai strek, asook 'n waterpark.
Met hierdie wegbreek kan gaste 'n lieflike en ontspannende vakansie in die Suider-Kaap geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anlerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kaaimanslaan 23, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Belle Vue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fraai Uitsig Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimanslaan 23, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang