Belle Vue
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimanslaan 23, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Belle Vue is 'n gerieflike, ruim en netjiese selfsorg-eenheid met sy eie privaat ingang wat in Fraaiuitsig geleë is. Die eenheid is stapafstand van 290 m van die see af en verder is daar 'n veilige getypoel. Dit is 900 m vanaf die Fraaiuitsig-winkelsentrum, 2 km vanaf die Kleinbrak-swemstrand met lewensredders.
Belle Vue kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 2 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n ekstra gastetoilet. 2 gaste kan op 'n slaapbank in die sitkamer geakkommodeer word. Daar is 'n omskakelaar wat die ligte en die TV sal aanhou tydens beurtkrag.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tweeplaatstoof elektriese stoof met oond, tweeplaatstoofgasstoof, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. 'n Weber-ketelbraai word voorsien en parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Belle Vue is 8 km vanaf Hartenbos, sowat 15 km vanaf Mosselbaai en 48 km vanaf George. Daar is baie besienswaardighede in die area insluitend die Zipline in Mosselbaai, St Blaize-staproete vanaf Mosselbaai-punt na Dana Bayi, Dias Museum, 'n waterpark en meer.
Kom geniet 'n heerlike ontspanne vakansie in die pragtige Suid-Kaap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anlerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kaaimanslaan 23, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Belle Vue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fraai Uitsig Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimanslaan 23, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang