Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Vue

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Belle Vue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Benita R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita R

Gasvrou duisend!

Anine is dierbaar en baie vriendelik. Die kamer was pragtig, en baie skoon en netjies.

Aaqeela G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaqeela G

Excellent BnB.

My stay was excellent, owner was extremely kind on arrival, showed me around with all that's included in the BnB. Room was spotless and cosy, my favourite part was the balcony area. Great for a relaxing short and sweet getaway.

Belle Vue se terugvoer

Thank you so much for your kind words. Hope to see you again in the future.

Belle Vue
Fransua V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransua V

Gerieflik en rustig so teen die berg.

Ons het heerlik oornag in 'n moderne netjiese kamer met 'n en suite. Stylvol toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer. Oulike balkon met 'n pragtige uitsig. Gerieflike, knusse bed. Die gasvrou was uitstekend. Baie vriendelik met 'n oog vir detail. Ons het baie tuis gevoel. Rustige atmosfeer met die pragtige tuin en buurt. Het baie gemaklik, versteek en veilig gevoel. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Belle Vue se terugvoer

Baie dankie Fransua vir jou mooi resensie. Julle was lieflike gaste.

Belle Vue
Elmarie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B

Was baie lekker en gerieflik.

Geen wasbak en opwasgeriewe vir skottelgoed.

Belle Vue se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Julle was baie aangename gaste en dit was lekker om julle hier te hê. Die wasbak beskikbaar is vir hande was en opwas. Daar is Sunlight liquid met opwas lappie en afdroogdoek onder die wasbak kabinet. Baie groete, Anine.

Belle Vue
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carletta-straat 24, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ae51fbc71db99d039a7fe16b97081fa2f6987ff66fbcfdb29d560576265ff884370a4299bcfd498a0146c4c5c67cb419024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Nr 24 Carletta Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7295407 18.9556571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang