Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Vue

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Benita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvrou duisend! Anine is dierbaar en baie vriendelik. Die kamer was pragtig, en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aaqeela G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent BnB. My stay was excellent, owner was extremely kind on arrival, showed me around with all that's included in the BnB. Room was spotless and cosy, my favourite part was the balcony area. Great for a relaxing short and sweet getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Belle Vue
Thank you so much for your kind words. Hope to see you again in the future.

Fransua V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik en rustig so teen die berg. Ons het heerlik oornag in 'n moderne netjiese kamer met 'n en suite. Stylvol toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer. Oulike balkon met 'n pragtige uitsig. Gerieflike, knusse bed. Die gasvrou was uitstekend. Baie vriendelik met 'n oog vir detail. Ons het baie tuis gevoel. Rustige atmosfeer met die pragtige tuin en buurt. Het baie gemaklik, versteek en veilig gevoel. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Belle Vue
Baie dankie Fransua vir jou mooi resensie. Julle was lieflike gaste.

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Was baie lekker en gerieflik. Geen wasbak en opwasgeriewe vir skottelgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anine
Belle Vue
Baie dankie vir julle resensie. Julle was baie aangename gaste en dit was lekker om julle hier te hê. Die wasbak beskikbaar is vir hande was en opwas. Daar is Sunlight liquid met opwas lappie en afdroogdoek onder die wasbak kabinet. Baie groete, Anine.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carletta-straat 24, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ae51fbc71db99d039a7fe16b97081fa2f6987ff66fbcfdb29d560576265ff884370a4299bcfd498a0146c4c5c67cb419024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Nr 24 Carletta Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7295407 18.9556571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang