Belle-Vue Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deidre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabi B - Sep 2024
Algehele gradering
We felt right at home and enjoyed it very much.
Carina V - Jun 2024
Algehele gradering
Was in Gauteng vir besigheid en familie.
Pierre M - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende eenheid en baie vriendelike mense.
Lilian Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut uitstekend! Beste waarde vir geld. Baie netjies en skoon en uiters gas.
Carel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Net 'n plesier om hier te oornag of selfs langer te bly.
Gerry V - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Sandra O - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely cottage with little extra's to make your stay super comfortable.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, Sandra. We really enjoyed hosting you, your mum, and your dog. We hope that we can host you again in the future. Warm regards, Deidre
Priscilla G - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik, sal dit met welslae aanbeveel.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie, Priscilla. Ons waardeer die positiewe terugvoer en hoop om vir jou in die toekoms weer te kan huisves. Vriendelike groete, Deidre.
Leandra S - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie, Leandra, vir die positiewe resensie. Ons is so bly jy het jou verblyf by ons geniet en ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom. Vriendelike groete, Deidre
George L - Nov 2023
Algehele gradering
A paradise with most excellent hosts.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Oh wow George, thank you so much for the fantastic review. We really appreciate it and we hope to see you again in the future. Warm regards, Deidre
Glenda H - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful friendly and obliging hosts.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you so much, Glenda, for your lovely review. We really appreciate the positive feedback and look forward to welcoming you back again in the future. Warm regards, Deidre.
Junior M - Sep 2023
Algehele gradering
Clean welcoming place.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you so much Junior for your lovely review. We really appreciate it and look forward to welcoming you back again in the future. Warm Regards Deidre
Faeeda P - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable and homely.
Lees meerBelle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you Faeeda for your amazing review and kind words. We really appreciate it! We are so pleased that you liked staying at Belle-Vue Cottage and we enjoyed having you as our guests. We really look forward to you staying with us again. Warm Regards Deidre
Nic H - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige, goed toegeruste kothuis met alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.
Lees meerBelle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Nic vir jou fantastiese resensie. Ons waardeer dit verskriklik baie. U is welkom om enige tyd weer terug te kom en ons sien baie uit daarna om u weer te huisves. Vriendelike groete Deidre
Miranda D - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige woonstel en wonderlike gasheer Stephen en gasvrou Deidre.
Lees meerBelle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Miranda vir jou wonderlike resensie. Ons is so bly dat julle dit geniet het om by ons te bly. Ons hou baie daarvan om ons gaste spesiaal, tuis en so gemaklik as moontlik te laat voel.
Ons sien uit daarna om julle hele gesin te huisves nou dat ons 'n tweede woonstel het. Vriendelike groete Deidre
Stephan D - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies, ruim.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resenie Stephan. Ons is so bly dat jy van Belle-Vue gehou het en sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete Deidre.
Becker V - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gerus en gebly.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Becker. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om jou weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete Deidre
Hillary T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goeie tyd gehad.
Lees meerBelle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Hillary vir die fantastiese resensie en gawe woorde. Ons waardeer dit verskriklik baie en is so bly dat julle dit geniet het om by ons te bly. Ons sien baie uit daarna om julle weer te huisves wanneer julle weer Johannesburg toe kom.
Vriendelike Groete Deidre
Annie S - Mei 2023
Algehele gradering
My verblyf by Belle-Vue Cottage was 'n heerlik, rustige ervaring!
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Annie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit baie. Ons is so bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons sien baie uit daarna om jou weer te huisves. Vriendelike groete Deidre
Ria V - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf. Beste gashere ooit!
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie, Ria, vir die fantastiese resensie wat jy vir ons gegee het en vir al die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg en ons is so bly dat julle, julle verblyf by ons geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves. Alles van die beste. Vriendelike groete, Deidre.
Hylma V - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, gerieflik, netheid, versorging.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Hylma, vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om jou weer te huisves in die toekoms. Vriendelike groete Deidre
Celize E - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en netjied.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Celize vir jou pragtige resensie. Ek is so bly julle het rustig en gemaklik gevoel en dat jou man lekker geslaap het. Ons sien uit om julle weer te huisves in die toekoms.
Vriendelike Groete, Deidre
Robert S - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, Robert. We really appreciate it. You were awesome guests and we really enjoyed hosting you.
Warm Regards
Deidre
Andrew V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic hosts.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you so much, Andrew, for your lovely review and kind words, we really appreciate it. We look forward to hosting you again.
Warm Regards Deidre
Jean V - Apr 2023
Algehele gradering
Die kuier was heerlik - Belle-Vue Cottage het alles gehad was ons gekort het.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Jean vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Vriendelike Groete, Deidre.
Roland G - Apr 2023
Algehele gradering
Was an amazing stay and enjoyed every minute of it.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
It was an absolute pleasure hosting you Roland. Thank you for the awesome review, we really appreciate all your lovely comments. We look forward to seeing you again. Warm Regards Deidre
Jackie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Jackie vir die 5 ster resensie. Ons waardeer dit. Ons het dit geniet om julle te huisves en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves. Vriendelike Groete Deidre
Tinus B - Feb 2023
Algehele gradering
Puik, puik, puik. Baie skoon en netjjes. Ons was op die hande gedra. Sal nie weer op 'n ander plek bly as by Belle-Vue Cottage nie.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Tinus vir die fantastiese resensie. Ons waardeer dit en ons is baie bly dat julle julle verblyf by ons geniet het.
Alles van die beste met die nuwe huis.
Vriendelike Groete Deidre
Alet L - Feb 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Alet vir jou wonderlike resensie, ons waardeer dit baie en ons is baie bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike Groete, Deidre.
Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Bitter netjiese verblyf.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Johan vir jou resensie. Ons waardeer dit. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves in die toekoms.
Vriendelike Groete Deidre
Retha R - Jan 2023
Algehele gradering
Ruim verblyf, baie vriendelike ontvangs.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie Retha vir jou resensie, ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves in die toekoms.
Vriendelike Groete Deidre
Antonino P - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Antonino. Ons waardeer dit baie. Ons is so bly dat julle julle verblyf geniet het en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike Groete
Deidre
Duncan P - Des 2022
Algehele gradering
Excellent service.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you so much for your positive review Duncan, we really appreciate it. We enjoyed hosting you and we look forward to hosting you again in the future.
Warm Regards
Deidre
Robyn O - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable and roomy cottage and a lock up garage for your car.
Lees meerBelle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you so much for your awesome review Robyn! We really appreciate it. We are thrilled that you enjoyed your stay with us. We loved hosting you and we look forward to seeing you again in the future.
Stephen N - Okt 2022
Algehele gradering
Spacious, neat, clean. Wonderful hosts and hospitality.
Lees meerBelle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review, Stephen. We are delighted that you enjoyed your stay with us and we are looking forward to hosting you again when you are back in Joburg.
Warm Regards, Deidre
Oko M - Okt 2022
Algehele gradering
Absolute bliss.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you, Oko, for your lovely review, we really appreciate it. It was such a pleasure to host you and we look forward to hosting you again in the future.
Warm Regards,
Deidre
Yolanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Pleasant, clean and safe.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you so much for your review Yolanda, it is greatly appreciated. It was an absolute pleasure hosting you and hubby and we are hoping to host you again in the future.
Warm Regards, Deidre.
Hugh M - Feb 2022
Algehele gradering
Highly recommended.
Belle-Vue Cottage se terugvoer
Thank you for your review, it is greatly appreciated. It was a pleasure hosting you Hugh and we are hoping to host you again in the future.
Warm regards,
Deidre
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tureluur-laan 24, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang