Belle-Vue Farm Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Magdel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Sidney C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gasvry.
Ian E - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful breakaway from city life.
Richard H - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful area.
Lemador Martelize B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike natuurskoon.
Marietta C - Aug 2022
Algehele gradering
Beslis weer kom slaap.
Belle-Vue Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie Marietta.
So lekker om julle te ontmoet. Kom enige tyd weer.
Pierre J - Jul 2022
Algehele gradering
Stil, skoon, vriendelik.
Belle-Vue Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie Pierre!
So lekker om jou te ontmoet- wat 'n avontuurlustige hart!
Vriendelike Groete van Belle-Vue
Celestine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker naweek, die kinders het die kuier geniet.
Lelanie G - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing!
Belle-Vue Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Lelanie,
Ons het so pas die badkamers oorgeteel en geverf. Ons stem saam, dit was nodig. Ongelukkig het die projek lank gevat om aan die gang te kry as gevolg van die tekort aan telers in die omgewing daar is net een. Ons vra om verskoning dat jy nie die fasiliteite kon geniet nie.
Ons se weereens dankie vir jou ondersteuning en terugvoer.
Vriendelike Groete,
Michelle Zondagh
Belle-Vue Farm Accommodation
Hymie J - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en lieflike uitsig.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Belle-Vue Farm, Avontuur, Uniondale, 6490, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang