Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle-Vue Farm Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gavin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. It was awesome, but a farm stay may not be everyone's choice, but we loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidney C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie gasvry. Baie mooi, skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Peaceful breakaway from city life. We were fortunate to have the whole house to ourselves. The farm is situated among beautiful surroundings. It is peaceful, with clean air and blue skies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Wonderful area. A very good place for more people to gather. There are lots of places all around. We enjoyed walking in the mountains and the tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lemador Martelize B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Heerlike natuurskoon. Welkom ontvangs gehad. Lekker gebly en die huis is skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietta C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Beslis weer kom slaap. Fantasties en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdel
Belle-Vue Farm Accommodation
Baie dankie Marietta. So lekker om julle te ontmoet. Kom enige tyd weer.

Pierre J
1 nag
5.0
Jul 2022

Stil, skoon, vriendelik. Ek was die enigste gas, maar ek is goed verwelkom. Kamer was skoon en netjies en die plek is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdel
Belle-Vue Farm Accommodation
Baie dankie Pierre! So lekker om jou te ontmoet- wat 'n avontuurlustige hart! Vriendelike Groete van Belle-Vue

Celestine V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Baie lekker naweek, die kinders het die kuier geniet. Michelle en personeel is te kostelik en die gasvryheid is tops. Ons sal definitief weer kom, veral in die winter. Ons naweek was bietjie en wens ons kon langer bly, maar sal definitief binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie G
1 nag Saam met vriende
3.8
Des 2022

Pragtige omgewing! Dis 'n lieflike huis, maar die storte kon doen met 'n orentlike skoonmaak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Magdel
Belle-Vue Farm Accommodation
Baie dankie vir jou terugvoer Lelanie, Ons het so pas die badkamers oorgeteel en geverf. Ons stem saam, dit was nodig. Ongelukkig het die projek lank gevat om aan die gang te kry as gevolg van die tekort aan telers in die omgewing daar is net een. Ons vra om verskoning dat jy nie die fasiliteite kon geniet nie. Ons se weereens dankie vir jou ondersteuning en terugvoer. Vriendelike Groete, Michelle Zondagh Belle-Vue Farm Accommodation

Hymie J
1 nag
4.8
Jul 2021

Rustig en lieflike uitsig. Het alles wat nodig is en dit is 'n baie netjiese, veilige bly plek met hope ruimtes en kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Belle-Vue Farm, Avontuur, Uniondale, 6490, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71cfb4f3b4e1ab5a9593c183b3c0588d57213972e405fe3d967188d6db8f0ed758e7ebbd127d92bff0ceb57427157258e588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R62 Belle-Vue Farm, Avontuur 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.73259893793 23.149687923797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang