Belle Vue Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marsel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marietha M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, heerlike ontbyt. Sal die plek beslis aanbeveel.
Pieter P - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Thulane D - Okt 2022
Algehele gradering
A wonderful place to stay, you get peace of mind.
Riaan D - Nov 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Annarjie V - Mrt 2020
Algehele gradering
A very relaxing weekend at a stunning venue.
Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Diana F - Aug 2019
Algehele gradering
What a pleasure!
Jabu V - Sep 2019
Algehele gradering
Great stay indeed, very friendly people. I will definitely go back.
Anneke B - Mei 2019
Algehele gradering
Dit het absoluut aan verwagting voldoen.
Jeanine O - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gebly.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you very much, Jeanine, we are happy to know you have enjoyed your stay with us.
Regards
Marsel
Audrey M - Aug 2019
Algehele gradering
Great hospitality.
Alrisa N - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Alrisa, Baie dankie vir die terugvoer. Dit was baie lekker om julle hier te he. Ons sien baie uit om julle weer in die toekoms te sien.
Groete. Machel
Nadine G - Aug 2018
Algehele gradering
Very relaxing and fantastic breakfast!
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Good day Nadine,
We are glad that you had a good rest and enjoyed your stay. We see forward to accommodate you again.
Enjoy the rest of the day,
Petro
Tshiwela L - Apr 2018
Algehele gradering
Spectacular.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Good day Tshiwela,
We are glad that you enjoyed your weekend. Please visit us again.
Enjoy your day,
Petro
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Sam K - Okt 2017
Algehele gradering
Nice weekend away.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you very much, I'm glad you had a good weekend.
Peter M - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, bly julle het ontspan.
Dominique P - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het lekker gerus.
Tinka O - Aug 2017
Algehele gradering
Absolutely memorable!
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor jy het die naweek geniet.
Tilla P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie ek is baie bly julle het lekker gerus en die kuier by ons geniet. Hoop jou sjokelade was lekker.
Eve M - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome stay.
Wian C - Sep 2017
Algehele gradering
Goeie wegbreek, baie verwelkom gevoel.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeur dit. Bly julle het die naweek geniet.
Elani S - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlike wegbreekplekkie!
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie ons is bly julle het die verblyf geniet jammer oor die mure wat so dun is.
Johan G - Mei 2017
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker gewees en personeel baie opreg en professioneel, dankie.
Con K - Jul 2017
Algehele gradering
Stil, rustig met goeie uitsig.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, u is enige tyd welkom.
Riaan V - Jul 2017
Algehele gradering
'n Vars bries in terme van netheid in die Hartebeespoort-area.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Tracy D - Des 2016
Algehele gradering
Room was very comfortable, food was awesome, friendly service always helpful.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you very much, we appreciate your feed back.
Azwidihwi M - Nov 2016
Algehele gradering
Awesome.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you very much
Marina J - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly en kon lekker rus en ontspan.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie ons waardeur dit.
Thabile M - Jul 2016
Algehele gradering
A place to unwind.
Logan P - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastic.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you I am very glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon.
Ricky L - Jun 2016
Algehele gradering
It was an excellent stay, loved it!
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you Ricky. I am very glad you enjoy your stay with me.
Anncois B - Mei 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer teruggaan.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet.
Kobus B - Mei 2016
Algehele gradering
Goeie, bekostigbare gastehuis-verblyf.
Lees meerBelle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie jammer om te hoor van die gaste het U privaatheid weg geneem. Ons sal meer aandag daaraan gee.
Marlize L - Apr 2016
Algehele gradering
Stil en rustig, het voldoen in al my behoeftes.
Elca V - Mrt 2016
Algehele gradering
Prentjie pragtig.
Angie V - Feb 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Goeie dag dis net 'n plesier. Baie bly julle het lekker gerus. Groete
Belle Vue Guesthouse
Willie S - Jan 2016
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker en net die beste.
Menzi D - Jun 2016
Algehele gradering
Lovely clean room, breakfast was delicious and the residence is immaculate.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you very much. I do appreciated.
Latoya M - Mei 2016
Algehele gradering
Blissful.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you very much. We are very happy to know you enjoyed your stay with us.
Amanda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Teresa R - Jul 2016
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ek sal daarna kyk.
Anita M - Jul 2016
Algehele gradering
I wouldn't go again in winter.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
I am sorry to here that you did not enjoy the stay. There were blankets and heaters in the room.
Bert L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike behulpsame mense.
Ndileka L - Aug 2016
Algehele gradering
It was a nice stay.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you the glasses and the bathroom gets cleaned everyday. It just the towels that does not get cleaned everyday.
Leone P - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik tuisgegaan by Belle Vue. Sal gerus weer daar tuisgaan in die toekoms.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ek is bly om te hoor julle het die verblyf geniet.
Shelley M - Jan 2016
Algehele gradering
Customer care was excellent.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Thank you for the feedback, it was only a pleasure to have you as our guests.
Grieta P - Des 2015
Algehele gradering
'n Moet om te oornag! Uitsig pragtig!
Amanda L - Nov 2015
Algehele gradering
Puik gebly en lekker geslaap.
Elize J - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik.
Elize P - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend!
Nico V - Mei 2015
Algehele gradering
Was baie lekker en kindervriendelik.
Danie P - Mei 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sanet M - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent service.
Tilla P - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker groot kamer en balkon.
Cornel H - Feb 2015
Algehele gradering
Troue in Harties gedoen. Het net die beste diens ontvang.
Anel G - Jan 2015
Algehele gradering
Enjoyed our stay
Belinda D - Okt 2015
Algehele gradering
Gemaklike en netjiese verblyf en omgewing om waarlik te ontspan.
Gretha F - Jul 2015
Algehele gradering
Yskoud
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die huis kan bietjie koud wees tydens die winter. Daar is verwarmers in die kamers en ek is seker as die lugversorging op die regte stelling was, sou dit die kamer warm genoeg kon maak.
Marius H - Feb 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek!
Jean-paul D - Des 2015
Algehele gradering
Good value for money.
Phumzile M - Okt 2015
Algehele gradering
We really enjoyed our trip.
Lindsay H - Mei 2015
Algehele gradering
Lovely, quiet guesthouse in heart of Harties.
Elna D - Mrt 2015
Algehele gradering
Klein en benodig sitplek.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Beste Elna,
Baie dankie vir die terugvoer. Ongelukkig is die kamer self deur jou gekies vir bespreking. As ons bewus was dat die kamer te klein gevind is, sou ons jou kon skuif na 'n groter eenheid, teen 'n addisionele tarief.
Wat die koeldranke aanbetref was die spesifieke koeldrank wat julle wou bestel, reeds uitverkoop.
Ek is jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Groete,
Marsel
Shawn K - Mrt 2015
Algehele gradering
Great
Suzette J - Feb 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Aj G - Jan 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie uitsig.
Lees meerBelle Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Kamer 5 het nie 'n gedeelde badkamer nie, die badkamer is net oorkant die gang maar steeds privaat. Ons het wel aandag aan die drukking gegee. Dankie dat u vir my laat weet het.
Elsabé H - Jul 2015
Algehele gradering
Netjiese gastehuis.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Ek is jammer dat die kliënt hul ontvangs so ervaar het met hul aankoms. Ons het net gevra dat hulle hul voertuig skuif na veiliger parkering aangesien daar n vragmotor gestaan het wat materiaal gelaai het. Ek was bang dit val op hul voertuig.
Nasreen M - Mrt 2015
Algehele gradering
Excellent accomodation for a short stay
Nkadimeng M - Jan 2015
Algehele gradering
A wonderful and serene place to go when one needs peace amd quite from the city.
Lees meerBelle Vue Guesthouse se terugvoer
We apologise for the inconvenience. My staff are still new and learning. The host will improve on the service.
Linda Wilson C - Jul 2015
Algehele gradering
We had a comfortable stay.
Lloyd V - Jun 2015
Algehele gradering
Sal sekerlik weer terug gaan.
Kobus A - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker maar onvriendelik.
Belle Vue Guesthouse se terugvoer
Beste Kobus,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek vra om verskoning dat u my as onvriendelik ervaar het, dit was nie die intensie nie. Ek waardeer dit wel dat u die res van ons geriewe geniet het.
Groete,
Marsel
Hester V - Des 2014
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerCarol R - Des 2014
Algehele gradering
Billike prys wat ontbyt insluit.
Lees meerIshmael M - Des 2014
Algehele gradering
A great place, I have already recommended it to friends travelling to the area.
Lynette A - Des 2014
Algehele gradering
Gemaklik en pragtig!
Frederik C - Des 2014
Algehele gradering
Naweek weg saam met my vrou.
Licedani M - Des 2014
Algehele gradering
Great place to stay and awesome service
Barbara W - Des 2014
Algehele gradering
Benodig 'n badkamerdeur.
Lees meerBelle Vue Guesthouse se terugvoer
Ons is baie jammer oor die honde oorkant die pad. Ons het al met die buurman gaan gesels, maar niks word aan die saak gedoen nie. Alhoewel dit 'n ronde ingang is na die badkamer en bietjie moeilik met die beperkte spasie, is daar wel aandag daaraan gegee.
Marianne V - Nov 2014
Algehele gradering
Ontbyt kort aandag
Lees meerBelle Vue Guesthouse se terugvoer
Ek is baie jammer vir die ongerief. Die instansie is nog nuut en kan nie tans meer personeel bekostig nie. Die krane is ook intussen reggestel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karelstraat 88, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang