Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Vue Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 88, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 536 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Alhoewel ons naam alles sê, het ons baie meer om te bied as net 'n pragtige uitsig. Ontsnap uit die alledaagse gewoel van die stad en kom ontspan en ontspan in Hartbeespoortdam in die Noordwes Provinsie.

By Belle Vue Gastehuis sal jy ware Suid-Afrikaanse gasvryheid en diens vind. Die huislike atmosfeer sal jou sommer tuis laat voel. As jy in die dorp is vir besigheid of plesier, een aand, 'n naweek of selfs 'n week, het ons 'n kamer wat in jou behoeftes sal voorsien. Ons het 6 pragtig-gestileerde kamers wat gerief en die belofte van 'n goeie nagrus bied.

Bring die hele gesin en spandeer tyd om alles wat die omliggende area te bied te verken en te geniet. Bespreek ons wittebroodpak vir 'n romantiese wegbreeknaweek en bederf daardie spesiale iemand. Begin jou dag met ons heerlike en watertand ontbyt wat elke oggend in die eetkamer bedien word. Met toegang tot WiFi kan jy buite op die balkon sit, die manjifieke uitsig oor die dam geniet terwyl jy werk doen of op die Net rondsnuffel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marsel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Karelstraat 88, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Belle Vue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 536
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 536
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 88, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABI8eM7cwifg0Nr1Rgp7UXoIuLSv3zHzEyiygVrdcDECJteJNAp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 536 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 88 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.725460148951 27.86881638525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang