Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Vue Ridge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Belle Vue Ridge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janine V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Wonderlik.

Wow, dit was fantasties. Die uitsig was asemrowend. Mooiste kamer en uitstekende diens. Top gehalte.

Celtkn H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celtkn H

Die heel beste view met 'n baie netjiese verblyf. Dis asemrowend.

Die ligging en kliëntediens is uitstekend.

Colleen C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C

Stunning ocean views in 5-star accommodation!

We stayed at Belle Vue Ridge for 2 nights, and next time will know to book a longer stay. From our first interaction with Leana and her friendly smile and professional welcome, to the unit which was tastefully decorated with coffee/tea-making facilities, and complimentary bottled water in the fridge! Bed was comfortable, and the bedding of high quality. I loved the enclosed patio/sun room with its stunning views over the ocean! Which came in especially handy as we had some chilly and wet weather on our visit, so could sit in the sunroom all cosy and dry while watching the dreary overcast weather at play outside. Breakfast was lovely, enjoyed on the 1st floor with even better views across the bay in front and mountains on the side.

Ray And Helen L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray And Helen L

Stunning views.

Clean and comfortable room, friendly atmosphere.

Noa K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noa K

Loved our stay at this special B&B.

Great views, excellent breakfasts and comfortable beds. Best value for money B&B we have stayed at in Plett. Only negatives is the limited Wi-Fi, very limited DStv bouquet and tiny bath towels.

Belinda R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R

Heerlik!

Mees gerieflike, netjiese kamer met kwaliteit beddegoed. Mens stort so bietjie langer want die water is heerlik. Die uitsig is ongelooflik mooi.

Herman G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G

Sal enige tyd terugkom.

Plek was netjies en baie goed onderhou. Was warm verwelkom, ontbut was baie lekker en uitsig is ontsagwekkend. As ons weer in Plett bly sal die plek eerste op ons lys wees.

Antoinetta B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Ongelooflike uitsig en pragtige, ruim verblyf met heerlike ontbyt.

Ons het baie ryk en bederf gevoel. My man kon ongesteurd aanlyn werk en ligte en TV was aan tydens beurtkrag. Baie dankie, Danie en kie, vir 'n wonderlike twee dae.

Hannalize L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalize L

Baie lekker gekuier. Kamers baie netjies en goeie vriendelike diens. Ontbyt was heerlik.

Baie lekker gekuier. Goeie vriendelike diens.

Gavin K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin K

Awesome, nice quiet and the view from there is stunning.

The view were stunning and the stuff friendly and helpful.

Belle Vue Ridge se terugvoer

Thank you. If you are happy, we are happy too. Welcome back any time.

Belle Vue Ridge
Gregory J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory J

Uitstekend. Lieflik.

Die plek is mooi.

Annedene D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annedene D

Absoluut asemrowend!

Regtig 'n plek om na terug te keer. Vriendelike diens, ongelooflike ontbyt en puik diens! 10 uit 10.

Johan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Dis 'n fantastiese plek met die pragtigste uitsig.

Alles was perfek, skoon en netjies. Personeel en eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige dag weer hier woon. Puik plek.

Ilanda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanda B

Huweliksherdenkingnaweek.

Ons dogter get ons verras met 'n naweek weg. Belle Vue Ridge het ons verwagtinge oortref! Pragtigste uitsig, goed gelees en baie vriendelike diens. Die ontbyt is heerlik en pragtig voorgesit. Ons het baie lekker afgeskakel en gerus

Joan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B

Huis weg van die huis.

Sal dit beslis aanbeveel. Veilig en baie netjies.

Bronique B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronique B

Baie vriendelike mense. Goeie diens gekry. Waarde vir geld. Mooi uitsig. Lekker ontbyt.

Puik dienste. Sal definitief weer kuier by Belle Vue Ridge.

Belle Vue Ridge se terugvoer

Baie dankie, welkom terug enige tyd
Groete

Belle Vue Ridge
Willem J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem J

Aangenaam.

Baie verras oor die uitsig.

Belle Vue Ridge se terugvoer

Hi Willem,
Ek dink n overall rating van 3/5 was nie regverdig, kan jy se wat was verkeerd?
Groete
Danie

Belle Vue Ridge
Lizelle H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Netjies, skoon, gerieflik en ongelooflike uitsig.

Baie vriendelik en die kamer is mooi modern en netjies. Die ongelooflikste uitsig, met braai-/kombuisgeriewe en 'n stoep met om 'n sundowner te geniet. Die kamer is dalk bietjie knap, maar verder is alles puik.

Martin S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Fantasties sal beslis weer daar bespreek.

'n Besoek aan Belle Vue Ridge is die moeite werd. Kan beslis aanbeveel.

Vanaf R1 471
R1 471 R1 324
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 471
R1 471 R1 324
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Witch-laan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c01312a45ef320e63ea502ce1f68874610f2cd7a27493fd3fc69b87136ebdc70fcb556f0be5007a1f273e180ae37509d5c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 471 nouVanaf R1 324 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 5 Sea Witch Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.057525418906 23.36941316416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang