Bellerose Guesthouse
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Latham-weg 42, Irenepark, Klerksdorp, 2551, Noordwes
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bellerose Guesthouse bied luukse verblyf in Klerksdorp, 'n myndorp in Noordwes,. Die gastehuis bied verblyf in 10 kamers.
Elke kamer is individueel ingerig en het 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek, DStv, braaigeriewe, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
WORKSTREAM LTD
TRADING T
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Latham-weg 42, Irenepark, Klerksdorp, 2551, Noordwes
- Gaste dink Bellerose Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Latham-weg 42, Irenepark, Klerksdorp, 2551, Noordwes
-
TGCSA-gradering: