Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle's Cove

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Calista D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful, convenient, clean, welcoming. Dit was wonderlik gewees! Skoon en netjies, en die oom en tannie was baie vriendelik! Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Die area is baie stil en veilig en die woonstel is lekker ruim en het als in. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Rustige, huislike atmosfeer. Dit was skoon en netjies. Ons het dit aangenaam ondervind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker gekuier. Tyd was te min. Wat 'n baie vriendelike ontvangs, gasvryheid en pragtige woonstel. Dit was 'n belewenis met die see en berge in die agtergrond. Ons het baie lekker gekuier. Ons sal weer hier kom bly. Martin het ons selfs "entertain" met sy baie mooi musiek (sal dit nie vergeet nie). Dis net jammer ons moet terugkeer na ons bestemming en hierdie mooi veilige area en vriendelike mense agterlaat. Sterkte met julle toekoms en gesondheid, elke dag is 'n beloning. Baie dankie vir alles wat julle vir ons gedoen het, dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Nice and quiet. The place was clean and the owners were very friendly and kind. Lovely people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Aangenaam. Die fasiliteite is voldoende en bied waarde vir geld. Ons enigste probleem was die kookgeriewe. Daar is 'n klein tweeplaat stofie, maar die potte en panne is nie regtig opgewasse om 'n volledige maaltyd voor te berei nie. Die res van die kombuis het alles wat nodig is, en alles was pragtig skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Lovely. Beautiful place. The hosts were absolutely wonderful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantasties, waarde vir geld! Ons het ons tydjie by Belle's Cove baie geniet. Die woonstel was skoon en netjies, en die uitsig is uitsonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon U
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Could not have ended 2023 in a better place than Gansbaai. Area is very safe and close to amenities. Really enjoyed the peacefulness of Franskraal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Sentraal geleë vir 'n stapper soos ek. Baie mooi plekkie, definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPyJKRm1s8DNuNJiL1CWLA6KsmwMJ9R5ddQCZuMRxfTiQO754Tm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 36 Du Toit Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.609051 19.373928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang