Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle's Cove

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Belle's Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Calista D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calista D

Peaceful, convenient, clean, welcoming.

Dit was wonderlik gewees! Skoon en netjies, en die oom en tannie was baie vriendelik! Sal beslis weer daar bly!

Karin O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O

Die area is baie stil en veilig en die woonstel is lekker ruim en het als in.

Vreeslik lekker gebly.

Pieter O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Baie aangenaam.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Rustige, huislike atmosfeer. Dit was skoon en netjies. Ons het dit aangenaam ondervind.

Fanie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K

Baie baie lekker gekuier. Tyd was te min.

Wat 'n baie vriendelike ontvangs, gasvryheid en pragtige woonstel. Dit was 'n belewenis met die see en berge in die agtergrond. Ons het baie lekker gekuier. Ons sal weer hier kom bly. Martin het ons selfs "entertain" met sy baie mooi musiek (sal dit nie vergeet nie). Dis net jammer ons moet terugkeer na ons bestemming en hierdie mooi veilige area en vriendelike mense agterlaat. Sterkte met julle toekoms en gesondheid, elke dag is 'n beloning. Baie dankie vir alles wat julle vir ons gedoen het, dit word opreg waardeer.

Barend V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend V

Nice and quiet.

The place was clean and the owners were very friendly and kind. Lovely people.

Ria V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Aangenaam.

Die fasiliteite is voldoende en bied waarde vir geld. Ons enigste probleem was die kookgeriewe. Daar is 'n klein tweeplaat stofie, maar die potte en panne is nie regtig opgewasse om 'n volledige maaltyd voor te berei nie. Die res van die kombuis het alles wat nodig is, en alles was pragtig skoon.

Natalie A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie A

Lovely.

Beautiful place. The hosts were absolutely wonderful and friendly.

Sonja M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Fantasties, waarde vir geld!

Ons het ons tydjie by Belle's Cove baie geniet. Die woonstel was skoon en netjies, en die uitsig is uitsonderlik!

Brandon U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon U

Could not have ended 2023 in a better place than Gansbaai.

Area is very safe and close to amenities. Really enjoyed the peacefulness of Franskraal.

Riaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Sentraal geleë vir 'n stapper soos ek.

Baie mooi plekkie, definitief weer gaan.

Charlene R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Beautiful and peaceful. Pleasant. Friendly owners.

Owners are very informative, involved and available if you have questions.

Ilse E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E

Clean and comfortable.

See stars.

Stiaan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan S

Baie lekker rustige plekkie.

Baie lekker rustige plek. Baie dankie, sal weer kom.

Werner M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner M

Baie gerieflik. Het lekker daar gebly.

Die blyplek is binne loopafstand van die see met 'n mooi uitsig op die see en berge.

Roland H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roland H

Thank you.

Very enjoyable stay in Gansbaai.

Daniel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel R

Enjoyable and comfortable accommodation.

Belle's Cove provided all we needed for a pleasant stay. The hosts were very friendly and accommodating. We were given a voucher for wine tasting at a wine cellar close to Agulhas. They are pet friendly and had no problems with our 2 miniature dobermans. Thank you Isobelle and Martin.

Letitia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V

Net wat mens nodig het vir 'n wegbreek en waarde vir geld. Naby die see.

Die dek met braai is wonderlik en gesellig. Plekkie het als wat mens nodig het en stapafstand van see. En ek kon my hondekinders saam vat, wat dit net so geniet het. Ek sal dit weer huur. Baie dankie.

Eric B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B

Friendly and value for money.

Friendly hosts, good location, safe parking and walking distance from beach.

Laurette H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette H

Die perfekte plekkie om te ontspan en die sonsopkoms te sien!

Wat 'n heerlike kuier! Die eienaars is so vriendelik en het ons hartlik verwelkom. Die woonstel was skoon en netjies met als wat jy benodig vir 'n lekker kuier. Dit is stapafstand van die see en die sonsopkoms vanaf die buitedek slaan jou asem weg. Saans hoor jy net die tarentale wat slaapplek soek. Salig! Martin en Isobel - ons kom beslis weer kuier.

Jaco N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Genotvolle verblyf.

Skoon, netjies en sentraal geleë. Goed voorsien van al die nodige geriewe (ook braaigeriewe en hout) vir 'n lekker vakansie. Ek is gasvry ontvang en het my verblyf daar werklik geniet!

Roseanne L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roseanne L

Onvergeetlike sonsopkoms.

Skoon, goed toegerus en gemaklik met 'n ongelooflike uitsig.

Aj D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj D

Lekker gerus. Sal weer daar bly. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Beatrix K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix K

Ons is gasvry ontvang. Ons het 'n heerlike ontspanne week gehad.

Ons sal vir seker weer daar wil oorbly!

Frik V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Vriendelike diens.

Vriendelike diens en 'n oulike plek om tuis te gaan.

Jacomin S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomin S

Uitsig oor berg en sonsopkoms is asemrowend.

Pragtige plekkie met 'n asemrowende uitsig oor die groenbelt. Sonsopkoms terwyl ek koffie maak sal ek nooit vergeet nie. Martin en Isabel is 2 hartsmense - as jy nie van Gansbaai hou nie, gaan bly by Belle's Cove om met hulle te kuier!

Belle's Cove se terugvoer

Jacomin, dit was n groot plesier om julle 'n tuiste te gee. Gee die 4 voete 'n drukkie van ons. Hoop ons sien julle weer.
Kyk na julle self en bly veilig.

Belle's Cove
Jc M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc M

Rustig en fantasties!

Baie rustig! Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Sal definitief weer terugkeer.

Judith V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Rustig en mooi.

Dis 'n pragtige plekkie met die mooiste uitsig oor die berg en 'n stukke see.

Belle's Cove se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons hoop ons sien julle weer gou. Cheers martin en Isabel.

Belle's Cove
Mandy S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Stunning.

Baie dankie, was great.

Delon L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delon L

Friendly, welcoming, comfortable accommodation.

Friendly welcoming from Isabel and Martin, very helpful with regards to accommodation and area. Clean and very comfortable.

Avrill A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Avrill A

Rustig, netjies en uniek.

Martin en Isabella is baie vriendelik, gasvry en nederig. Sal defnitief weer vir hulle gaan kuier.

Annerie T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie T

Baie lekker en rustig.

Oom Martin die tannie was baie gaaf en gasvry. Die plekkie is baie skoon en netjies en het baie mooi uitstig. Die mooi uitstig oor die berg en see terwyl jy braai is pragtig. Dankie ook vir oom Martin wat ons op die pad gebel het om te hoor of ons reg was met die groot by Waenhuiskrans. Ons waardeer die belangstelling en vriendelikheid. Sal vir seker weer daar oorbly.

Delete D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D

Baie lekker verblyf met n pragtige uitsig.

Eienaars is baie behulpsaam en Vriendelik, sal verseker weer kom kuier.

Mariska E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska E

Lekkerste kort wegbreek om die siel te herlaai.

Met aankoms is ons vriendelik verwelkom - ons en ons 4-voetkinders! Belle's Cove se uitsig het my wildste verwagtinge oortref en die stilte was ongelooflik. Alle nodige geriewe was beskikbaar, soveel lekker boeke om van te kies as jy wou lees en loopafstand van die see af. Martin en Isabelle was die wonderlikste gasheer en gasvrou en het ons so vermaak met die lekkerste geselsies oor al hul reise. En die aanbeveling na die plaaslike markie was die hoogtepunt van ons naweek. Ons sal vir seker weer wil teruggaan!

Virgil S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil S

Ons het baie lekker gekuier. Die verblyf netjies, privaat, skoon en goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en laat jou voel dat jy wil weer teruggaan.

Vir die boekwurm is daar heelwat boeke om van te kies en jy kan dit selfs saamneem. Ons sal beslis weer teruggaan.

Deon J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J

Was hartlik ontvang deur vriendelike Martin en sy vrou Isabel.

Martin en Isabel is vriendelike, aangename mense wat jou sommer lus laat voel om by hulle te kuier. Die gastehuis is goed toegerus en het 'n mooi uitsig. Martin het moeite gemaak om 'n fles warm water vir ontbytkoffie te bring gedurende "loadshedding". Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Corné R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corné R

Vriendelik ontvang, lekker gesels, veilig gevoel, alles reg.

Was eerste oornagplek van 3 dames (almal oud, maar jonk van gees).

Riana E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Vriendelik ontvang en heerlik oornag in lekker, toegeruste verblyf met 'n mooi uitsig.

Martin en Isabel is vriendelike, aangename mense wat jou sommer lus laat voel om by hulle te kuier. Die gastehuis is goed toegerus en het 'n mooi uitsig. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Janet W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W

Enjoyed it.

Will come again. Enjoyed our stay. Was very brief because we attended a wedding at De Uijlenes.

Burnadette B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnadette B

Ons is en was meer as tevrede.

Ons het baie lekker gekuier. Als wat jy nodig het om te rus met die mooiste uitsig. Ons sal beslis weer wil gaan.

Lindie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Uitstekende verblyf.

Netjiese en skoon verblyf, ideaal vir 1 tot 4 mense. Pragtige uitsig. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Belle's Cove se terugvoer

Dit was n plesier om julle te he en hoop ons sien julle weer.
Cheers,
Martin en Isabel

Belle's Cove
Herman O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman O

Lovely place with easy access and beautiful views.

The accommodation was perfect, private and very clean. It has plenty of books to select from and the staff informed us that we could take the book with us if we are not able to finish reading it. The owners are very friendly and made us feel at home without being intrusive. The views from the deck were great and we slept very well. We are already planning to go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek met maklike toegang en pragtige uitsig.

Die verblyf was perfek, privaat en baie skoon. Dit het baie boeke om van te kies en die personeel het ons ingelig dat ons die boek kan saamneem as ons dit nie kan klaar lees nie. Die eienaars is baie vriendelik en het ons tuis laat voel sonder om opdringerig te wees. Die uitsig vanaf die dek was wonderlik en ons het baie goed geslaap. Ons beplan klaar om terug te gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Martinus S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martinus S

Lekker naby Gansbaai, loopafstand van die see.

Wel die eienaars is baie gasvry en ons dadelik tuis laat voel. Is baie lief vir diere. Alhoewel deel van hoofwoning vorm is 'n mens baie privaat. En die plekkie is baie skoon en goed ingerig. Ons sal weer gaan kuier.

Robyn-ann W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn-ann W

Baie vriendelik ontvang. Waarde vir geld.

Lekker gebly. Goeie ligging. Vriendelike eienaars. Waarde vir geld.

Delete D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delete D

Peaceful self-catering accommodation, close to all essentials and a fantastic view.

Belle's Cove is a small self-catering accommodation near all the essentials and restaurants in the Franskraal area. It has a beautiful deck with a fantastic view of the ocean and surrounding landscape. We would definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige selfsorgverblyf, naby alle noodsaaklikhede en 'n fantastiese uitsig.

Belle's Cove is klein selfsorgverblyf naby alle noodsaaklikhede en restaurante in die Franskraal-area. Daar's 'n pragtige dek met 'n fantastiese uitsig oor die see en omliggende landskap. Ons sal beslis weer kuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Michelle M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Nice place, nice people.

Comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek, lekker mense.

Gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Margaretha D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaretha D

Dit was uit die boonste rakke.

Die akkommodasie is pragtig skoon en gerieflik met n natuurskone uitsig. Martin en Isabel se gasvryheid is net die beste.

Belle's Cove se terugvoer

Magareta en Steve baie dankie vir julle wonderlike ondersteuning met ons brand ons waardeer dit baie. Julle is wonderlike gaste, en altyd welkom terug.

Belle's Cove
Pauline D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Onbeskryflik.

Liefdevolle, warm vriendelike mense, sal hul enige tyd aanbeveel.

Anri V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Heerlike, aangename, stil plek.

Baie vriendelik ontvang. Die plek was netjies en skoon. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering. Beslis 'n moet-bly!

Toy N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Snoesige plekkie.

Belle's Cove is 'n gerieflike, skoon en goed ingerigte plekkie. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar tuisgaan.

Tessa S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Ek het tuis gevoel.

Die plekkie was perfek vir my en my verloofde, beste van als ons kon ons woef saamneem. Martin en Isabelle het ook 'n kussing neergesit vir ons woef dit het my sommer baie welkom laat voel. Daar is 'n fantastiese "view" op die hout deck van die see en natuur. Ons het sommer ons ontbyt op die deck gemaak op 'n vuurtjie. Martin en Isabelle was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar bespreek. Die beskuit was ook uit die boonste rakke uit en die kit-kats op ons kussings was net vreeslik oulik. Het my aan my ma se huis laat dink.

Belle's Cove se terugvoer

Tessa, baie dankie vir die review. Dit laat mens goed voel as jy moeite doen en dit word waardeer. Ons hoop ons sien julle weer.
Martin en Isabel

Belle's Cove
Amelia L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L

Pragtige, goed toegeruste plekkie met 'n rustige atmosfeer, wonderlike uitsig en wonderlike eienaars wat in al jou behoeftes voorsien!

Dit was oor en oor die moeite werd om by Bella's Cove te bespreek. Ons is soos familie ontvang deur Martin en sy vrou. Hulle het in al ons behoeftes voorsien. Hulle het tot voorsorg vir ons getref indien ons sonder krag sou moes sit a.g.v. beurtkrag. Ons 4-been kinders is met net soveel vriendelikheid en liefde behandel. Ons het elke oomblik daar geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid. Sien julle weer een van die mooi dae. Baie Groete, Amelia, Clauwdet, Mandie en die 4-been kinders, Sweetie, Bruce en Harold. Ons sal Bella's Cove 100%, sonder om te skroom aanbeveel.

Jessica M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M

Baie lekker gebly!

Ons is baie vriendelik verwelkom, het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel!

Belle's Cove se terugvoer

Beste Jessica,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer julle moeite.

Groete,
Martin en Isabel

Belle's Cove
Margie A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margie A

Clean, well equipped, modern and comfortable.

Clean, well equipped, modern and comfortable. Within easy walking distance to lovely views of the sea and beach. The deck is an ideal spot for sundowners with a view of the sea and mountains. Gansbaai conveniently close for supplies. Thank you, Martin, for your kindness and hospitality. We would recommend a visit to the nearby immaculately run Penguin Sanctuary and the light house at Danger Point.

Gerda C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda C

Lekker plek, lekker mense.

Lekker cosy plekkie vir 'n klein familie. Skoon en netjies. Ons het die balkon baie geniet, dis ideaal vir braai of ontbyt!

Sarel V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V

Aangenaam, net die wind was oral.

Ons is goed ontvang deur die eienaars en hulle was baie behulpsaam met inligting of advies, deurlopend was dit die tendens. Lekker en vriendelike mense en kan sterk aanbeveel word!

Izak V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Izak V

Lekker rustig met 'n mooi uitsig.

Het dit baie geniet was naby aan winkels om inkopies te doen het gereeld elke dag uitgery na ander plekke toe.

Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPyJKRm1s8DNuNJiL1CWLA6KsmwMJ9R5ddQCZuMRxfTiQO754Tm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 36 Du Toit Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.609051 19.373928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang