Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle's Cove

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R675 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hierdie knus woonstel is in die bekoorlike kusdorpie Franskraal geleë, 'n kort entjie se ry vanaf Gansbaai. Die huis bied gedeeltelike uitsigte oor die see sowel as die berge.

Belle's Cove het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n eenslaapkamer-eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n instapstort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en ketel. Die eenheid het 'n braai-area, TV, DStv en veilige parkeerplek beskikbaar.

Doendinge in die area sluit swem, snorkel, skubaduik, haaihokduik, visvang en voetslaan in.

Besprekings vir slegs een nag oor 'n langnaweek word nie aanvaar nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Belle's Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle's Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPyJKRm1s8DNuNJiL1CWLA6KsmwMJ9R5ddQCZuMRxfTiQO754Tm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 36 Du Toit Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.609051 19.373928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang