Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle's Cove

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R675 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Belle's Cove is in die bekoorlike kusdorp Franskraal geleë, net 'n kort entjie se ry van Gansbaai af. Die huis bied gedeeltelike uitsigte oor die see, sowel as op die berge.

Belle's Cove het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en beskik oor 'n instapstort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en ketel. Die eenheid het 'n braaiplek, TV, DStv en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing sluit swem, snorkel, skubaduik, haaihokduik, visvang en voetslaan in.

Besprekings van slegs een nag word nie oor ’n langnaweek aanvaar nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Calista D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, convenient, clean, welcoming. Dit was wonderlik gewees! Skoon en netjies, en die oom en tannie was baie vriendelik! Sal beslis weer daar bly...
Sien meer
Sep 2024
Karin O
Gesin met tieners
5.0
Die area is baie stil en veilig en die woonstel is lekker ruim en het als in. Vreeslik lekker gebly.
Mei 2024
Pieter O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Rustige, huislike atmosfeer. Dit was skoon en netjies. Ons het dit aangenaam ondervind.
Apr 2024
Fanie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker gekuier. Tyd was te min. Wat 'n baie vriendelike ontvangs, gasvryheid en pragtige woonstel. Dit was 'n belewenis met die see en berge...
Sien meer
Mrt 2024
Sonja M
5.0
Fantasties, waarde vir geld! Ons het ons tydjie by Belle's Cove baie geniet. Die woonstel was skoon en netjies, en die uitsig is uitsonderlik!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle's Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPyJKRm1s8DNuNJiL1CWLA6KsmwMJ9R5ddQCZuMRxfTiQO754Tm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 36 Du Toit Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.609051 19.373928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang