Bellevue - Elephants Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellevue Forest Reserve, H.v. N10 en Alicedale-afdraai, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Vanaf R2 140 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bellevue - Elephants Lodge is aan die voorheuwels van die Zuurberge, sowat 11 km noord van Paterson in die Oos-Kaap geleë.
Verblyf word in 4 Dubbelkamers en 1 gesinsuite gebied en daar is slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, radio, verwarmer, kluis en toiletware.
Gaste het toegang tot braaigeriewe met 'n pragtige uitsig oor die vallei. 'n Engelse ontbyt word soggens op versoek bedien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Bellevue - Elephants Lodge is 'n uitstekende beginpunt vanwaar die Addo-olifantpark, Amakhala Wildreservaat, Schotia Safari's en Bushman Sands Wildreservaat verken kan word. Die lodge bied stilte en rustigheid in 'n lieflike Afrika-omgewing in 'n gemaklike lodge wat oor al die moderne geriewe beskik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lin-Maré Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bellevue Forest Reserve, H.v. N10 en Alicedale-afdraai, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Gaste dink Bellevue - Elephants Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Greater Addo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellevue Forest Reserve, H.v. N10 en Alicedale-afdraai, Paterson, 6130, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang