Bellevue Berg Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kimberley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ben E - Mei 2024
Algehele gradering
Stay was good.
Heather C - Nov 2023
Algehele gradering
Peace and tranquillity.
Renate J - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte rusplek halfpad tussen see en huis! Maar dis so rustig en mooi, 'n mens behoort vir 'n paar dae te kuier.
Lees meerStella G - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs met WiFi en kragopwekkingskapasiteit ingesluit. Gerieflike 3 slaapkamer, 3 badkamer huis.
Dirk J - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plaasomgewing.
Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and neat.
Helma V - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike diens.
Charmaine V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike plaaswegbreek!
Bellevue Berg Cottage se terugvoer
We loved having you stay with us and hope to see you again. Take care.
Thobile D - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful and quiet, very safe.
Val E - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect.
Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon, veilig, ruim.
Jeffrey A - Nov 2020
Algehele gradering
A lovely visit on a farm with very friendly service.
Leslie W - Nov 2020
Algehele gradering
Net een aand oorgeslaap. Alles in orde.
Alida P - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike, wonderlike mense! Sal enige tyd weer daar oorslaap! Skoon, netjies en veilig!
Bellevue Berg Cottage se terugvoer
We absolutely loved hosting you and your family, Alida. You were the perfect guests and we look forward to seeing you again soon I hope. Take care. Kind regards, Kimberley.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellevue Plaas, D155-weg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang