Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellevue Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Bellevue Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ronel D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Plaas ervaring.

Heerlike, gerieflike en warm verblyf vir die winter. Geen verkeer wat ons plattelanders pla nie.

Chriszelda K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

Heerlik gebly. Toekomstige gaste sal dit net so geniet soos ons.

Ons het baie lekker gebly. 'n Warm, huislike kuier atmosfeer met vriendelike gasvryheid en 'n ware omgee hart vir die gaste vanaf die eienaars. Ons was spyt ons het net vir een aand oorgebly. Baie dankie.

Bellevue Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Waardeer en net die mooiste vir julle. Ronelle

Bellevue Cottage
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Dit was wat ek nodig gehad het!

Ek het lekker gebly, dankie!

Anzett V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anzett V

Baie gasvry, goeie reelings met aankoms.

Baie gasvry. Oulike plek.

Bertus R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus R

Baie dankie vir alles.

Ons het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Ian C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C

Peaceful and tranquil.

Thank you to my warm and welcoming host, Ronelle. Such a gem to stay in - will certainly use again in future!

Bellevue Cottage se terugvoer

Dear Ian,
Thank you for your kind message, it is much appreciated.
We are delighted that you enjoyed your stay and look forward to welcome you back soon.
Ronelle

Bellevue Cottage
Gordon A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon A

Very friendly and caring hosts.

Excellent value for money and all round it is probably the best self catering accommodation that I have ever stayed in.

Erik R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik R

Die akkommodasie was baie skoon, gerieflik en ruim. Alles het gewerk.

Die kombuis was ten volle toegerus, beddens was baie gerieflik, alles was baie skoon en daar was genoeg spasie. Ons het geen probleme met enigiets gehad nie.

Bellevue Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar.
Waardeer dit en baie bly dat jul tuis gevoel het by ons.
Hoop om julle weer te sien.
Ronelle.

Bellevue Cottage
Jaco V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Bekostigbaar, ruim, skoon en gemoedelik!

Goeie kommunkasie en hartlike gasvryheid. Ek het baie tuis gevoel. Absoluut die moeite werd!

Bellevue Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente, bly U het die verblyf geniet en kon so lekker tuis voel. Hoop om U sommer gou weer te verwelkom.

Bellevue Cottage
Wimpie G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie G

Relaxing, beautiful, enjoyed staying here.

Very clean and friendly host. Good location.

Freddie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie O

Baie netjiese en ruim verblyf. Waarde vir geld.

Was baie beïndruk met die eenheid. Net vir een nag vertoef maar was nie lus om te ry nie. Sal graag langer wou bly. Die kliëntediens wat ons van Ronel gekry het was fantasties.

Retha G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Rustigheid, kwaliteit verblyf, liefdevolle eienaars.

Moet nie die gastehuis onderskat nie! Volle toegeruste kothuise, wat die plaaslewe dorp toe bring. Elke meubelstuk spesifiek uitgesoek vir sy doel, die huislike atmosfeer en pragtige uitleg van elke kothuis is 'n kunsstuk van styl en luuksheid. As 'n enkel reisiger het ek sowaar deel van die Lochner-familie gevoel. Van die persoonlike verwelkomings bordjie tot die honde se groet in die middae, en natuurlik die vars koeksusters wat jou welkom heet. Daar is geen tekort aan kliënte diens nie en niks is ooit teveel gevra nie!

Josy S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josy S

Gasvryheid en stilte.

Baie aangename verblyf, gerieflik en skoon. Stilte en natuur verskaf rustigheid.

Daphne J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne J

Skoon en netjiese, rustige kothuis 'n klipgooi ver van die gewoel af. Het heerlik oorgebly.

Ons het baie lekker oorgebly by die kothuis. Dis baie skoon en nietjies en lekker rustig. Wat dit nog lekkerder maak, dis regtig net 'n klipgooi ver, wat dit baie gemaklik maak.

Lehonie A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lehonie A

Huislik, ruim, skoon, stil.

Baie dankie vir 'n heerlike, stil, kuierplek. Ruim, skoon huis. Sal beslis weer hier kom oorslaap.

Lorraine W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine W

Dit was rustig.

Lekker as jy van rustigheid hou.

Sinet V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinet V

Baie ruim, baie skoon en baie rustig.

Ek was aangenaam verras, die plekkie is volledig toegerus en bied meer as waarvoor ons kon vra. Dis baie ruim en die eienaars het baie moeite gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak. Dit is waarlik 'n huis weg van die huis. Ons sal beslis dit aanbeveel en weer gebruik maak van Bellevue Cottage.

Brendon L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon L

Het baie tuis gevoel en met die spasie het die kinders dit baie geniet.

Die plekkie was ten volle uitgerus en mens kan net instap en rustig wees as jy daar aankom. Die verblyf is baie privaat en dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis. Met die Cottage net buite Rustenburg is daar 'n wonderlike stilte en net weer lekker om die insekte te hoor in die aande.

Johann L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Uitstekend.

Stil, rustig, ruim en baie privaat.

Willemien N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien N

Het baie lekker ontspan by hierdie lieflike toegeruste plekkie, met die vriendelikste diens.

Het die wegbreek uit die stad baie hier geniet! Vriendelike diens, baie goed en mooi toegeruste akkommodasie. Sal verseker weer kom!

Andre S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Beplan al reeds die volgende wegbreek.

Terdeë 'n baie netjies goed toegeruste kothuis met net mooi alles in wat nodig is. Sentraal geleë naby aan die dorp maar tog baie stil, rustig en veilig. Gasvryheid is daar 'n oorvloed van. Sal beslis weer hier oorbly. Baie dankie Ando Lochner.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Plot, Watsonia-weg, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16ee5c7d42055e77ab36fb3fa9e19c4a59b5d0330da2c921674f0b7679156f01c1d95c9f8a57c59173f49f18ea289af62180?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Plot Bellevue Watsonia Road 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.672120615854 27.19577819109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang