Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellevue Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Bellevue Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Philip V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

I had a pleasant stay thank you!

See stars.

Johan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekend

Ja, baie lekker gebly. Hulle kan dalk net in die toekoms dalk net tee of koffie in die kamers verskaf. Al die ander gastehuise wat ek deur julle bespreek het, het koffie en tee voorsien, maar ek verstaan dit is self-catering, soos geadverteer.

Sharon E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon E

Beautiful peaceful birds paradise.

This is the perfect stay for nature lovers and bird watchers. It is very peaceful. I have stayed here twice. It is lovely accommodation.

Karien S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien S

Baie lekker en gerieflik.

Fantasties. Juweel wat weggesteek word maar wat in mens se hart kom kruip.

David R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Very, very enjoyable.

The venue was lovely for the purposes of our travel, which was mainly to play golf at the surrounding courses. There is a strange odour emanating from the toilet, presumably which needs to be addressed.

Leon S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Perfek.

Absoluut fantasties vir die wat net wil rus, stil, rustig, veilig, naby alles. In kort, net perfek.

Lee-ann A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann A

Wow. Beautiful. Wonderful host and we will certainly be back on our next vacation!

See stars.

Thandeka M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M

Peaceful.

Will definitely come back had a most relaxed time thanks Sally.

Ryan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M

Best accommodation on the south coast.

Very friendly & helpful host.

Venessa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa S

Where amazing.

Was clean, nice and quite and safe for kids to run around and play.

Lorinda K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda K

Baie rustig en stil, skoon en aangenaam.

Sal definitief weer hulle besoek.

Louis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Heerlik, stil en 'n pragtige omgewing.

As jy hou van 'n mooi uitsig oor die natuur en visarende wat die nag welkom heet is Bellevue Guest Lodge die plek vir jou. Die kamers is eenvoudig maar altyd skoon. Alles wat jy nodig is beskikbaar. Bellevue is naby aan enige winkel maar ver genoeg van die geraas van 'n vakansiedorp. Dis 'n plek waar jy weer jou siel kan vind. Die bestuur en werknemers was altyd vriendelik. Dit was net 'n plesier om daar te bly.

Loraine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V

Rustig en lekker!

Ek geniet die veiligheid en rustigheid wat hierdie verblyf bied. Die visarende en uitsig oor die rivier is 'n ekstra bonus. Dit is sentraal geleë.

Bennie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie L

Rustige naweek by die Suidkus.

Netjiese plekkie en vriendelike diens.

Alan P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P

Very Pleasant.

Nice and quiet, very well situated. Rooms and ablutions well maintained and cleaned regularly.

Marilyn V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn V

Was baie lekker gewees, Sally was amazing, plek baie skoon en netjies.

Sal beslis weer daar gaan bly.

Sharon E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon E

We had a lovely holiday, thank you.

Overall everything was in order.

Loraine V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V

Heerlike verblyf.

Ek het die visarende vreeslik geniet. Dit is 'n heerlike eenheid. Baie rustig en pragtige tuin. Die naaste strand is net 5 min se ry. Sal beslis weer Bellevue besoek. Dit is reeds my tweede keer.

Chantel M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M

Very awesome place to unwind from stress.

Surrounded by nature. Great hospitality and value for money. Not far to the beach so great place to book.

Tania G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania G

Goeie ligging, genoeg aktiwiteite vir/met jong kinders, pragtige perseel, gasvrou was tegemoetkomend en bedagsaam.

Die verblyf was grootliks goed ingerig, maar van die interior kan doen met opknapping, bv. die mikrogolfoond, asook hoofslaapkamer se matras behoort vervang te word. Ons gasheer Roy was behulpsaam en bereid om ekstra vir ons te doen (bv. bondel wasgoed vir ons gewas). Daar is ‘n oulike hindernisbaan op díe perseel wat ook tot ons beskikking was.

Rhoma N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhoma N

Good relaxation time.

Really enjoyed the clean country style accomodation. Good family time spent in peaceful relaxed settings and the park was an added bonus. My husband, son and I really enjoyed our stay.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sam V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam V

I recommend that people may use this place, it's a good place.

I would say keep on being excellent.

Tanya S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Die beste en rustigste plekkie waar ek ooit was. Natuur by Bellavue só mooi en rustig. Sal enige tyd weer gaan. Dankie Bellevue dit was n wonderlike tydjie daar!

Ek sal Bellevue aan almal aanbeveel! Wonderlike plekkie om te bly en die natuur om die blyplek is iets om te beleef. Rustig en só veilig. Ek sê weer: Dankie Bellevue!

Bellevue Guest Lodge se terugvoer

Thank you Tanya, we look forward to accommodating you again in the future.

Kind regards
Sally

Bellevue Guest Lodge
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97941fe2748ece3cbacef1f29618f478fc9569507709be0c11082eb32eb9079584fff446b5779e1f40779d73677657e071bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 R620 Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.902102727929 30.321718454361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang