Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellgrove Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Bellgrove Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Suzanne F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F

Oornagstop.

Uitstekende kommunikasie van gastehuis. Kamers is ruim en baie netjies. Die tuin was heerlik vir die kinders om te verken. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Biance T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Biance T

Gemaklik, netjies, klein probleempies, bietjie duur vir wat mens kry.

Is 'n pragtige gastehuis met vriendelike diens. Ons was akkommodeer met laat aankoms en weer vroeg vertrek. Die kamers was netjies en skoon. Die een kamer se tissues was wel op, al drie kamers se kussings was baie plat en uitgeslaap, en die lakens is al deurskynend. Die WiFi was ook skandelik stadig, so dat ons eerder op selfoon netwerke gebly het. Dit is duidelik dat die gastehuis eens 'n spogplek was wat die geld regverdig het, maar dit is nie in ons ervaring meer waarde vir geld nie.

Susan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Smaakvolle, kleurvolle en rustige kamer, baie goed toegerus vir 'n lekker wegbreek.

Kamergeriewe was uitstekend, ruim, netjies! Ons verblyf was regtig rustig met 'n uitstekende aandete en heerlike ontbyt! Die gastehuis is veilig geleë in 'n boomryke stil omgewing!

Bellgrove Guest House se terugvoer

Good day Susan,
Thank you so much for your kind words.
Kind regards
Latoya

Bellgrove Guest House
Liezel L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Liezel L

Bair teleurstellend, ons R3900 per nag vir 2 kamers betaal.

Die gastehuis het baie agteruitgegaan. Matte op na trappe, in gang en kamers baie vuil. Dekoratiewe kussings op ons bed vol vuil merke. Ons kamer na rook geruik. Vuil asbak met stompies op balkon gewees. Definitief nie die geld werd. TV's het ook nie gewerk nie. Weet ook nie wie vorige resensies in Afrikaans beantwoord het nie, want daar was niemand wat Afrikaans kon praat nie.

Bellgrove Guest House se terugvoer

Good day Liezel,
Thank you so much for your honest feedback. We are sorry that we did not meet your expectations, we will do our best to improve our service.

Kind regards

Bellgrove Guest House
Carmen M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Me and my partner had a lovely stay and excellent service.

Stunning place excellent stuff and service I will definitely go back again.

Bellgrove Guest House se terugvoer

Good day Carmen,
Thank you so much for your kind review. It was lovely having hosted you. I wish you all the best and hope to see you again next time when you are in Joburg.
All the best, Harry.

Bellgrove Guest House
Ulricke E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulricke E

Als is skoon en netjies en die eienaar is baie vriendelik en help graag as jy iets benodig. En die tuin is pragtig. 'n Kamer met 'n uitsig.

Als is skoon en netjies en die eienaar is baie vriendelik en help graag as jy iets benodig. En die tuin is pragtig. 'n Kamer met 'n uitsig.

Bellgrove Guest House se terugvoer

Hallo Ulricke,
Baie dankie vir u vriendelike resensie.
Dit is regtig 'n plesier om u te huisves.
Ek hoop dat u volgende keer tyd het om ons ontbyt te geniet .
Dankie en 'n heerlike dag.
Harry

Bellgrove Guest House
Andre D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Pragtige, rustige en stil gastehuis,

Uitstekende verblyf gehad met pragtige kamer en skoon en netjiese beddegoed. Vriendelike personeel en smaaklike ontbyt. Absoluut aan te beveel.

Lesego M - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego M

Fabulous customer service, even at the odd hour we arrived.

Bellgrove is a nicely hidden guest house. The customer service as absolutely fabulous. We enjoyed our brief stay after hour wedding day. I would definitely go back for a break away from the city.

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Trebyan-laan 8A, Sandton, 2181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aaebb7375ad325d5569ae9b59719f7b613dbf24cb61eb17fd7771e542f9985d45a5b4c50940804bfc391bfa7ed215c43313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 8A Trebyan Avenue Sandton 2181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.055585314904 28.065818399191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang