Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bello Al Mare

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bernadine U
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Home away from home. Perfekte ligging met die mooiste see-uitsig. Pragtige vakansiehuis met alles wat jy nodig het. Die eienaar was baie vriendelik. Gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek is bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle weer.

Estelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Wonderlik! Dit was 'n ongelooflike lekker week by die pragtige huis in die mooi area. Stap afstand van die see af. Baie mooi see-uitsig. Die huis het alles wat 'n mens nodig sal hê om 'n lekker, gemaklike vakansie te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Estelle, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het die week by ons geniet. Ek hoop om julle weer te sien. Weskus groete.

Merieke A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, skoon, modern en naby aan die see. Vinnige webreek - heerlik gerus! Ongelooflike mooi huis wat baie goed toegerus is. Mooiste uitsig, veral vanaf die braai area. sien ons definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Elandri, baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly julle het die naweek geniet en hoop ons sien julle gou weer.

Elandri C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rus vir die siel. Ons het heerlik gekuier by Bello Al Mare. Alles is goed ingerig, netjies en skoon. Jy kan net jou klere en kos neem. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Baie dankie vir die goeie resensie, ons is baie bly julle het die kuier geniet. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Quinton F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wanneer gaan ons weer? Dit was 'n fantastiese wegbreek. Die plek is perfek geleë en die uitsig is asemrowend mooi. Alles in die huis is tot jou beskikking, met niks wat kortkom nie. Voorwaar 'n baie lekker en luukse huis. Baie dankie aan die ontvangs en uitstekende diens. Ons Fourie-gesin sien julle beslis weer. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Quinton, baie dankie vir jou mooi resensie, dit word hoog op prys gestel. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en dit was 'n voorreg om julle te huisves. Weskus groete.

Beverley C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wow, wow, wow - absolutely perfect location, perfect house and views are amazing. Wow! The place is stunning. The pictures do not do it justice. The views and sunsets are really out of this world and basically on the beach. Waking up to the view was pure heaven. Absolute luxury. Greeted by and shown the house as well as how all the appliances work - very professional and friendly. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Beverley, thank you for a fantastic review, we really appreciate it. We are so glad that you enjoyed your stay with us. You were fantastic guests and we hope to see you again soon.

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vredevol en heerlik. Ons het ons verblyf by Bello Al Mare ongelooflik baie geniet. Die rustigheid van die omgewing en see was verfrissend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Christine, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly julle het die tydjie hier geniet. Sien julle weer met jul volgende vakansie.

Zak M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastic value. Excellent. Great host and welcome. Fantastic value. Sea view and 2 minutes' walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Thank you very much for the positive review. We are glad that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again.

Eilandi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beste in die Weskus! Fantastiese ervaring! Lieflike woning met mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Eilandi, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly julle het die kuier geniet. Hoop om julle weer te sien.

Jeanette G
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlike paar dae in rustige omgewing. Uitstekende ligging ongeveer 100m vanaf die strand. Goed toegeruste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koos
Bello Al Mare
Baie dankie vir u positiewe resensie. Dit was 'n plesier om u as gas te ontvang. Hoop ons sien u gou weer. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Koos Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwyn 4, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518e4ab256ef392774eab5c26981d1411956ec2f0d05090678a20a3efb8a3f30d92a4b8d3f166f5fc087d30dac3a7090b01b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 4 Alwyn Dwarskersbos 7265 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.700969294373 18.221785128054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang