Bello Al Mare
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Koos Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Bernadine U - Jun 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Bello Al Mare se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek is bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle weer.
Estelle H - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Bello Al Mare se terugvoer
Estelle, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het die week by ons geniet. Ek hoop om julle weer te sien. Weskus groete.
Merieke A - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, modern en naby aan die see. Vinnige webreek - heerlik gerus!
Bello Al Mare se terugvoer
Elandri, baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly julle het die naweek geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Elandri C - Apr 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Bello Al Mare se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ons is baie bly julle het die kuier geniet.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Quinton F - Mrt 2024
Algehele gradering
Wanneer gaan ons weer?
Bello Al Mare se terugvoer
Quinton, baie dankie vir jou mooi resensie, dit word hoog op prys gestel. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Weskus groete.
Beverley C - Mrt 2024
Algehele gradering
Wow, wow, wow - absolutely perfect location, perfect house and views are amazing.
Bello Al Mare se terugvoer
Beverley, thank you for a fantastic review, we really appreciate it. We are so glad that you enjoyed your stay with us. You were fantastic guests and we hope to see you again soon.
Christine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Vredevol en heerlik.
Bello Al Mare se terugvoer
Christine, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly julle het die tydjie hier geniet. Sien julle weer met jul volgende vakansie.
Zak M - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic value.
Bello Al Mare se terugvoer
Thank you very much for the positive review.
We are glad that you enjoyed your stay with us.
We hope to see you again.
Eilandi K - Feb 2024
Algehele gradering
Beste in die Weskus!
Bello Al Mare se terugvoer
Eilandi, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly julle het die kuier geniet. Hoop om julle weer te sien.
Jeanette G - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike paar dae in rustige omgewing.
Bello Al Mare se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe resensie. Dit was 'n plesier om u as gas te ontvang. Hoop ons sien u gou weer.
Vriendelike groete
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alwyn 4, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang