Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bello Al Mare

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwyn 4, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R2 160 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bello Al Mare is 'n moderne selfsorghuis in Dwarskersbos, Velddrif. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die strand soek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers met 'n see-uitsig en bied slaapplek aan 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort, en die oorblywende badkamer het slegs 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die huis beskik oor 'n binnebraai en eetarea met ongelooflike see-uitsigte. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die huis bied beurtkrag-rugsteun met 'n omskakelaar en sonkrag. Gratis WiFi en 'n slim-TV met stromingsdienste is beskikbaar.

Gaste kan kies om hul tyd by die strand wat minder as 100 m weg is te geniet of 'n ete te gaan geniet by Soverby Lapa Beach Restaurant wat binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Bernadine U
5.0
Home away from home. Perfekte ligging met die mooiste see-uitsig. Pragtige vakansiehuis met alles wat jy nodig het. Die eienaar was baie vriendelik. G...
Sien meer
Jun 2024
Estelle H
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! Dit was 'n ongelooflike lekker week by die pragtige huis in die mooi area. Stap afstand van die see af. Baie mooi see-uitsig. Die huis het ...
Sien meer
Mei 2024
Merieke A
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, modern en naby aan die see. Vinnige webreek - heerlik gerus! Ongelooflike mooi huis wat baie goed toegerus is. Mooiste uitsig, veral ...
Sien meer
Apr 2024
Elandri C
5.0
Rus vir die siel. Ons het heerlik gekuier by Bello Al Mare. Alles is goed ingerig, netjies en skoon. Jy kan net jou klere en kos neem. Ons kan nie wag...
Sien meer
Apr 2024
Quinton F
Gesin met klein kinders
5.0
Wanneer gaan ons weer? Dit was 'n fantastiese wegbreek. Die plek is perfek geleë en die uitsig is asemrowend mooi. Alles in die huis is tot jou beskik...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Koos Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Alwyn 4, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bello Al Mare het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwyn 4, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518e4ab256ef392774eab5c26981d1411956ec2f0d05090678a20a3efb8a3f30d92a4b8d3f166f5fc087d30dac3a7090b01b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 4 Alwyn Dwarskersbos 7265 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.700969294373 18.221785128054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang