Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellstone Bed & Breakfast

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Werklik 'n baie aangename oorslaap-ervaring. Die kamer was baie ruim en gerieflik, met 'n heerlike bed en 'n elektriese kombers vir die koue. Die verwelkoming met sjerrie, koffie/tee en beskuit, 'n groot houer met vars melk en die bederfies op die bed, was ook 'n verrassing, baie dankie. Ons het heerlik uitgerus en ontbyt langs 'n kaggelvuur die volgende oggend was uit die boonste rakke. Dankie vir 'n baie aangename ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing eienaar en vriendelike staff en heerlikste ontbyt elke oggend. Ongelooflik lekker gebly, gasvryheid uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Yolandi, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit om jou weer te sien. Gilda

Eben W
1 nag
4.6
Feb 2024

Stil, netjies en skoon waarde vir geld. Die verblyf was netjies en skoon. Die verblyf is goed geleë en snags lekker stil vir rus. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
More, Baie dankie vir jou terugvoering, en baie dankie vir jou besigheid. Ons waardeer dit en sien uit om jou weer te huisves.

Henk D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, linne kraakvars en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Baie dankie, Henk. Ons waardeer jou terugvoer. Dit was heerlik om jul hier te hê en sien uit na die volgende besoek. Bellstone Span.

Sumé B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker, ontspannend, 5-ster! Sal beslis aanbeveel vir ander. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Kamers was netjies; bed het soos 'n droom geslaap; selfs komplimentêre waterbotteltjies ontvang. Ontbyt (ingesluit by prys) was uit die boonste rakke! 'n Sekuriteitswag het selfs die perseel opgepas deur die nag. Al het ons net een aand oornag, het dit gevoel soos 'n mini-vakansie. Sal beslis weer by Bellstone bly as ons Pretoria toe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Sume, baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is baie dankbaar dat julle hier was, en hoop om julle spoedig weer te sien! Gilda

Gerhardus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste gastehuis in Pretoria. Bellstone Bed & Breakfast is beslis die beste gastehuis in Pretoria. Ons het ons tyd hier so geniet. Als was perfek en gerieflik. Gilda en Portia het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so lekker en perfek te maak. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Middag - baie baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons sien beslis uit om julle weer te sien. Gilda

Hannalie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfek. Baie lekker ligting. Kliente diens en vriendlikheid baie goed. Dus die kleingoedjies wat tel en saak maak. Koffie en sjokolade met aankoms op die bed. Nodige badkamer toiletware beskikbaar. Selfs die toiletpapier het jou werlkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Hallo Hannelie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om julle te verwelkom en ons sien uit na die volgende kuier. Bellstone Groete

Ermelita V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Comfortable and cosy! The room was clean, comfortable and cosy. The owner and staff were very friendly and the breakfast was very tasty!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth S
1 nag
5.0
Jul 2023

Rustig, vriendelike personeel en behulpsaam. Met aankoms was daar iemand om ons na ons onderskeie kamers te vergesel, die kommunikasie deurentyd was fantasties en niks is te veel moeite vir hierdie span nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Ruth - baie dankie vir julle terugvoer. Dit was lekker om jul hier te kon huisves - 'n lekker groep vriende saam! Help natuurlik dat die bokke gewen het! Ons sien uit na jul volgende besoek. Gilda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Farm-weg 790, Faerie Glen, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkZWYxYTYxLTU2ZTgtNDZjMS05M2JkLWM5MjM1MWQyY2MzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 790 Old Farm Road Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7878605 28.3213411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang