Bellstone Bed & Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marie T - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, vriendelike diens.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Marie - Baie dankie vir jou terugvoer - dit was lekker om jou en jou familie hier by ons te hê. Alles wat mooi is vir julle en ons gesels gou weer. Gilda (Bellstone span)
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Hanlie P - Jul 2024
Algehele gradering
Werklik 'n baie aangename oorslaap-ervaring.
Yolandi B - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing eienaar en vriendelike staff en heerlikste ontbyt elke oggend.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Yolandi,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit om jou weer te sien.
Gilda
Eben W - Feb 2024
Algehele gradering
Stil, netjies en skoon waarde vir geld.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
More,
Baie dankie vir jou terugvoering, en baie dankie vir jou besigheid. Ons waardeer dit en sien uit om jou weer te huisves.
Henk D - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie, Henk. Ons waardeer jou terugvoer. Dit was heerlik om jul hier te hê en sien uit na die volgende besoek. Bellstone Span.
Sumé B - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker, ontspannend, 5-ster!
Lees meerBellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Sume, baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is baie dankbaar dat julle hier was, en hoop om julle spoedig weer te sien!
Gilda
Gerhardus D - Aug 2023
Algehele gradering
Beste gastehuis in Pretoria.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Middag - baie baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons sien beslis uit om julle weer te sien. Gilda
Hannalie C - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Hallo Hannelie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om julle te verwelkom en ons sien uit na die volgende kuier. Bellstone Groete
Ermelita V - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable and cosy!
Antoinette P - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, vriendelike personeel en behulpsaam.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Ruth - baie dankie vir julle terugvoer. Dit was lekker om jul hier te kon huisves - 'n lekker groep vriende saam! Help natuurlik dat die bokke gewen het! Ons sien uit na jul volgende besoek. Gilda
Madelyn G - Nov 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en die ontbyt is heerlik.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Madelyn, baie dankie vir jou terugvoer! Ek sal jou beslis volgende keer ontmoet, Ons sien jou spoedig weer!
Gilda
Regina B - Aug 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is om te oornag, heerlikste ontbyt!
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om julle spoedig weer te sien. Bellstone Groete
Cherise H - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker. Niks om oor te kla nie.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Cherise, baie dankie vir jou boodskap. Ek is jammer oor die yskas, al ons kamers het yskaste onder die koffie skinkbord. Jammer jy het dit nie betyds gesien nie. Ons sal beslis in die toekoms ons gaste meer attend maak daarop.
Cornie V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Middag Cornie,
Baie dankie vir jou terugvoering, Ons hoop ons sien jou spoedig weer. Gilda
Antoinette B - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Antoinette - ons waardeer jou terugvoering, en hoop ons sien jou spoedig weer!
Barry W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gelieflike plek vir oornag en ontbyt.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Barry - ons hoop ons sien jul gou weer. Gilda
Adre O - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike oase!
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Adre, baie dankie vir jou terugvoering.
Dit was baie lekker om jou hier te huisves.
Gilda en Span
Mariet D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam en gesellig.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Mariet, dit was vir ons heerlik om julle hier by ons te kon verwelkom. Baie dankie vir julle vriendelikheid en ons hoop ons sien julle gou weer. Gilda
Amanda S - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik, snoesig, sakpas.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Amanda dit is maar lekker koud hier tans in Pretoria, maar dankbaar dat julle warm en snoesig was. Mooi dag en sien gou weer. Groete Gilda
Chantell R - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik! Sal beslis weer daar bly.
Christoffel V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker en professioneel
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is altyd lekker om pas getroude paartjies te verwelkom. Jammer oor die water. Ons plaas altyd Bellstone water in die kamers. Ek vra verskoning daaroor. Weereens dankie vir die positiewe terugvoer. Gilda Lubbe
Ronel B - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese gastehuis.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Ronel, baie dankie vir jou terugvoer. Jou verblyf was maar kort, en ons het jou skaars gesien. Sien uit om jou weer te kan huisves. Gilda
Marijke B - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely atmosphere and perfect for our 1 night stay.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Good day Marijke,
Thank you very much for your feedback.
It was lovely hosting you and your family.
Regards The Bellstone team.
Wynand D - Jul 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld in die afwerking in die kamer. Bed is nie gerieflik nie. Krag was af. Voorsiening is gemaak is d.m.v. kragopwekker.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Mnr Du Plessis,
Dit is werklik nie vir ons lekker om te hoor dat ons gaste nie 120% tevrede was met ons gastehuis nie – ons streef daarna om ons standaarde hoog te hou. Dis ons mikpunt om te sorg dat die gaste kry wat hul verwag het en waarvoor hulle betaal het. Dus gaan ek dadelik werk maak daaraan om te gaan kyk na die bed – veral oor dit die eerste klagte is wat ek al ooit gekry het oor die gemak van ons beddens.
Dit was vir ons hier in die Ooste van Pretoria ‘n ongelooflike moeilike week met geen krag vir meer as ‘n week. As gevolg van ‘n groot substasie wat ontplof het – en alle krag toevoer afgesny het na die hele Ooste.
Bellstone het gelukkig al ons gaste kon voorsien met krag deur middel van ‘n kragopwekker, en almal kon darem lekker warm bad en warm gaan slaap.
Baie dankie vir u kompliment oor die ontbyt en ons personeel – Lindi se hart is deel van Bellstone, en ek dra die kompliment graag aan haar oor.
Ons hoop om u weer te sien
Veilig Reis
Gilda Lubbe
Elsabe W - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Nita G - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelik.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir u besoek. Hoop ons sien u weer!
Vriendelike groete,
Bellstone
Lee S - Des 2018
Algehele gradering
Veilig, netjies, waarde vir geld en 5 ster-ontbyt.
Adele G - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt.
Marita N - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelukkig was ek teleurgesteld.
Lees meerBellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Dit is vir ons baie sleg om sulke kommentaar te ontvang aangesien dit die eerste van die aard is. Daarom het ons elke klagte deeglik ondersoek en gevind dat daar meriete was in ‘n paar daarvan en sal dit dadelik aandag aan gegee word. Veral die klagte oor die kosreuk in kamer 3 is total ongegrond. Toe die gas daaroor kla het ek, as die eienares, dadelik ondersoek ingestel en gevind dat dit nie so was nie. Dit kon ook nie wees nie aangesien die kamer vir ten minste ‘n week nie geokkupeer was nie. Die kamer word gereeld “ge-air” en was volgens my vars.
Die parkering en tuin is goed belig en die wag is toegerus met ‘n flits om die gaste te help na hul kamers. Ons aanvaar egter die gas se weergawe wat beteken dat die wag nie sy pligte korrek uitgevoer het nie. Dringende aandag word hieraan gegee. Ons het die hele gastehuis deurgegaan en kon geen gebreekte meubels vind soos die gas beweer nie. Die kolle op die mat was veroorsaak deur die onlangse reên wat onderdeur die deur ingewaai het en is sedertien reggestel. Dit moet onthou word dat ons die gas 2 keer geskuif het. Eenmaal op haar versoek en ‘n tweede maal omdat ons uit eie beweging vir haar twee kamers wat verbind is met ‘n middeldeur gegee het sonder ekstra koste, omdat die kamer wat sy bespreek het nie beskikbaar was nie. Die twee kamers het aan al haar gevraagde vereistes voldoen en ruim spasie vir haar en haar seun gebied met sowel ‘n bad en stort beskikbaar. By ondersoek het dit geblyk dat die elektriese kombers wel gewerk het maar dat een van die 4 bedlampies ‘n nuwe groeilampie benodig.
Ons wil hiermee onvoorwaardelik die gas om verskoning vra vir enige ongerief. Wees verseker dat ons nou harder gaan werk om ‘n perfekte ervaring aan ons gaste te bied.
Michelle O - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike en rustige verblyf!
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning, ons sien uit na u volgende besoek!
Groete,
Bellstone Bed & Breakfast
Stephanie M - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie en hoop ons sien u weer!
Vriendelike groete,
Bellstone.
Dieter & Franci J - Nov 2017
Algehele gradering
Excellent.
Nicolette V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan en voel glad nie of mens in die stad is nie.
Debbie B - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam. Pragtige omgewing.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Goeie dag Debbie,
Dit was een groot plesier om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Bellstone-bestuur
Leon L - Jul 2017
Algehele gradering
Dit is 'n warm en skoon gevoel en baie gasvry.
Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer
Goeie Dag Leon,
Baie danking en ons hoop om u weer te sien.
Bellstone Groete,
Tessa
Hannes B - Jul 2017
Algehele gradering
Goed geleë naby Diep In Die Berg.
Chanri K - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties, asemrowend, akkomoderend, verwelkomend en definitief 'n plekkie wat my en my gesin weer kan verwag!
Lees meerAndolene C - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Jan W - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en diens.
Liezl V - Jun 2016
Algehele gradering
Boeregasvryheid!
Melanie V - Mei 2015
Algehele gradering
Home away from home, only better...
Wiets R - Des 2015
Algehele gradering
Mooi rustig en privaat.
Amanda D - Nov 2014
Algehele gradering
Die vriendelike ontvangs, omgee en hulpvaardigheid van die bestuur is die beste wat ek nog ervaar het.
Danie R - Jun 2014
Algehele gradering
Puik diens, puik verblyf - waarde vir geld!
Pieter M - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker beddens, vriendelike diens.
Natali M - Mei 2014
Algehele gradering
'n Stunning blyplek, baie gerieflik en die ontbyt was heerlik!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Farm-weg 790, Faerie Glen, 0081, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang