Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellstone Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Farm-weg 790, Faerie Glen, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bellstone Bed & Breakfast is in Faerie Glen, Gauteng en bied verblyf aan ontspannings- en sakereisigers, asook bruide en gesinne.

Daar is verblyf in 11 kamers wat elk anders versier is.

Geriewe op die perseel sluit ontbyt, WiFi, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit op die perseel in.

Bellstone Bed & Breakfast is ideaal geleë vir diegene wat naby winkelsentra, sakeparke, hospitale, gholfbane en restaurante wil wees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Nagportier
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Hanlie P
Saam met lewensmaat
5.0
Werklik 'n baie aangename oorslaap-ervaring. Die kamer was baie ruim en gerieflik, met 'n heerlike bed en 'n elektriese kombers vir die koue. Die verw...
Sien meer
Jul 2024
Yolandi B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing eienaar en vriendelike staff en heerlikste ontbyt elke oggend. Ongelooflik lekker gebly, gasvryheid uit die boonste rakke.
Jun 2024
Sumé B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, ontspannend, 5-ster! Sal beslis aanbeveel vir ander. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Kamers was netjies; bed het soos 'n droom gesla...
Sien meer
Nov 2023
Gerhardus D
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gastehuis in Pretoria. Bellstone Bed & Breakfast is beslis die beste gastehuis in Pretoria. Ons het ons tyd hier so geniet. Als was perfek en ge...
Sien meer
Aug 2023
Eben W
4.6
Stil, netjies en skoon waarde vir geld. Die verblyf was netjies en skoon. Die verblyf is goed geleë en snags lekker stil vir rus. Definitief waarde vi...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Old Farm-weg 790, Faerie Glen, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Bellstone Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Farm-weg 790, Faerie Glen, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkZWYxYTYxLTU2ZTgtNDZjMS05M2JkLWM5MjM1MWQyY2MzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 790 Old Farm Road Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7878605 28.3213411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang