Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Belmont Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elsie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende diens, kamers was netjies en personeel vriendelik. Probeer gerus Belmore, jy sal nie spyt wees nie. Skoon en netjiese kamers, rustig maar naby eetplekke. Gasvrou vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Baie veilig en ontbyt was baie lekker. Sal enige tyd Belmore aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pauline
Belmont Guest House
Hello Elsie, Many thanks for your 5-star review, it is really greatly appreciated. What a pleasure to have welcomed you at Belmont Guest House. So glad you enjoyed your stayover with us. We strive to provide comfort for our guests as best we can. Looking forward to welcoming you again in the near future. Safe travels Belmont Guesthouse

Jan N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2019

Vriendelike diens, netjies en gerieflik. Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens. Netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pauline
Belmont Guest House
Goeie Middag Adriaana, Baie dankie dat julle die tyd gevat het om 'n resensie in te die, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om Sanri hier te hê en ons hoop om haar vining weer te sien. Alles van die beste. Vriendelike Groete, Belmont Bestuur

Clive V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2018

Netjies. Goed geleë en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2018

Eerste indrukke baie goed, ontvangs goed, kamer gemaklik en ruim met als wat met nodig het. Dis 'n pragtige plek met mooi tuin en goed omhein. Ons was vriendelik ontvang. Die kamer is ruim en gemaklik en baie skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik en bestuurder baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 344
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 344
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 4, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05fefad5afa65b56adbbca38021cdef33ff8719ef5e94fea02dcfd6490543231309207cf02758fe8592e49965dfdddf57f32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 344 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Sixth Street Arboretum 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10627 26.22014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345