Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Monte Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Michael K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A blissful, dreamy escape. This was an absolutely wonderful place, very highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjiese kamers. Vriendelike gasvryheid. Mooiste kamer met asemrowende uitsig oor Paarl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa L
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik! Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, uitsig oor Paarl, waterval naby. Pragtige plek. Lekker ruim kamer. Wonderlike uitsig. Ek het iets gehoor wat klink soos 'n waterstroompie naby. Die eienaar het vir my aanwysings gegee, en so 500 meter se stap weg ontdek ek die mooiste waterval! Wow! Ons besoek was in die koudste tyd van die winter. Ons het nogal na ons elektriese kombers verlang. Dalk kan die eienaar oorweeg om elektriese komberse op elke bed aan te bring in die winter. Ontbyt was ook baie lekker. Die gasvrou het selfs vir my "French Toast" gemaak toe ek vra. Sal vir seker weer daar bly as ons weer in Paarl kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonella
Bel Monte Guest House
I am glad you enjoyed your stay, thank you, although it was probably the coldest winter we've had in years, coupled with rain. I am reluctant to use electric blankets for safety reasons primarily, and the inverters we are currently using do not allow for additional plugs, despite us having 8 beds. Although we weren't experiencing load shedding at the moment, I wish you had told me about your concerns, as I would have made a plan to accommodate you. Looking forward to seeing you again.

Damaris K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing break away in a tranquil setting. It was great and the room we had was amazingly beautiful. The break away we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonella
Bel Monte Guest House
Thank you, it was lovely to have you here.

Christa H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Mooi omgewing en rustig. Sal weer daar bly. Verblyf het voldoen aan elke behoefte. Baie stil en rustige omgewing. Baie mooi uitsig vanaf kamers se balkon. Ontbyt was heerlik. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ongelooflike uitsig, aangename mense, ruim kamers en badkamers. Puik, puik, puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonella
Bel Monte Guest House
Thank you very much, I am so pleased you enjoyed your stay here.

Daniel B
Kort verblyf
4.2
Sep 2024

Sien bo. Die ontbyt porsies was verskriklik klein gewees en die mense was glad nie vriendelik nie. Maar die uitsig was mooi.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antonella
Bel Monte Guest House
Hi Daniel I am really sorry you felt that we were not friendly and that you did not have a good experience. We tend to rather leave enough space for guests so as not to overpower them and be invasive in their space, and I wish you had rather spoken to us about your breakfast. We always try to accommodate where we can.

Herman Lubbe K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Aangenaam. Vriendelike diens en mooi uitsig. Aangename diens en fasiliteite. Bietjie moeilik om die plek op te spoor.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antonella
Bel Monte Guest House
Thank you.

Quinton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Baie aangenaam. Heerlike ontbyt, lekker geswem. Fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Antonella
Bel Monte Guest House
Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antonella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 08:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monte Christo-laan 19, Belmonte Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40b9361e6d4dc31b6d575bf7654d0b38285193de2206e21e01fe1b410b696ded2304504f29820291b9fe63c1aaeafa6a681f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 19 Monte Christo Ave. Belmonte Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-08:00 11:00 -33.72686716902 18.954921662807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang