Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Monte Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antonella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Bel Monte Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melissa L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Heerlik!

Baie gerieflike verblyf.

Dirk K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Netjies, uitsig oor Paarl, waterval naby.

Pragtige plek. Lekker ruim kamer. Wonderlike uitsig. Ek het iets gehoor wat klink soos 'n waterstroompie naby. Die eienaar het vir my aanwysings gegee, en so 500 meter se stap weg ontdek ek die mooiste waterval! Wow! Ons besoek was in die koudste tyd van die winter. Ons het nogal na ons elektriese kombers verlang. Dalk kan die eienaar oorweeg om elektriese komberse op elke bed aan te bring in die winter. Ontbyt was ook baie lekker. Die gasvrou het selfs vir my "French Toast" gemaak toe ek vra. Sal vir seker weer daar bly as ons weer in Paarl kuier.

Bel Monte Guest House se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay, thank you, although it was probably the coldest winter we've had in years, coupled with rain. I am reluctant to use electric blankets for safety reasons primarily, and the inverters we are currently using do not allow for additional plugs, despite us having 8 beds. Although we weren't experiencing load shedding at the moment, I wish you had told me about your concerns, as I would have made a plan to accommodate you. Looking forward to seeing you again.

Bel Monte Guest House
Damaris K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damaris K

Amazing break away in a tranquil setting.

It was great and the room we had was amazingly beautiful. The break away we needed.

Bel Monte Guest House se terugvoer

Thank you, it was lovely to have you here.

Bel Monte Guest House
Christa H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Mooi omgewing en rustig. Sal weer daar bly.

Verblyf het voldoen aan elke behoefte. Baie stil en rustige omgewing. Baie mooi uitsig vanaf kamers se balkon. Ontbyt was heerlik. Sal definitief weer daar bly.

Jan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Ongelooflike uitsig, aangename mense, ruim kamers en badkamers.

Puik, puik, puik!

Bel Monte Guest House se terugvoer

Thank you very much, I am so pleased you enjoyed your stay here.

Bel Monte Guest House
Herman Lubbe K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman Lubbe K

Aangenaam. Vriendelike diens en mooi uitsig.

Aangename diens en fasiliteite. Bietjie moeilik om die plek op te spoor.

Bel Monte Guest House se terugvoer

Thank you.

Bel Monte Guest House
Quinton H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton H

Baie aangenaam.

Heerlike ontbyt, lekker geswem. Fantastiese uitsig.

Bel Monte Guest House se terugvoer

Thank you.

Bel Monte Guest House
Hennie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L

Fantastiese uitsig oor Paarl vanaf 'n juweel van 'n gastehuis.

Dit was problematies om die gastehuis te vind weens straatveranderinge wat ook nog nie op GPS en Google opgedateer is nie. Ons ervaar 'n vriendelike ontvangs en 'n behulpsame eienaar. Die staf is goed opgelei en vriendelik. Sekuriteit goed met voldoende parkering op die eiendom beskikbaar, hoewel die skuinshellings en beperkte gelyke oppervlaktes hantering van jou voertuig vir sommige mense problematies kan wees. Die ruim ontvangs en algemene areas is pragtig versier en modern. Ons kamer (nommer 1) is baie ruim met moderne meublement van gehalte in die slaapkamer en badkamer. Die uitsig vanaf die kamer en klein stoepie is asemrowend mooi! Die ontbyt was heerlik en die diens baie goed. Ons sal Belmonte Gastehuis graag weer wil besoek en beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n spesiale en mooi ervaring in die Paarl wil geniet!

Bel Monte Guest House se terugvoer

Thank you.
It was a pleasure to host you at Belmonte.

Bel Monte Guest House
Denelle K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denelle K

Most beautiful view

Staying at Belmonte was just an absolute pleasure! The views are breathtaking, the pictures do it no justice! The bed was very comfortable and the room was large with a generous balcony overlooking Paarl. The breakfast is standard but served fast and warm and Antonella is a lovely, accommodating host. I hope we are fortunate enough to have another opportunity to visit again soon!

Bel Monte Guest House se terugvoer

Thank you Denelle. It was a pleasure.

Bel Monte Guest House
Nicky G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky G

Goed geleë, mooi uitsig.

Kamer was netjies. Ontbyt was standaard. Ons het 'n slegte ervaring gehad met die ander gaste wat later die aand teruggekeer het en geraas het deur die nag. Ons het eerder verkies om te skuif na ander akkommodasie .

Bel Monte Guest House se terugvoer

We regret you had a bad experience, unfortunately, the other guests were in Paarl for an event spending the weekend as well, and although slightly loud, they just wanted to have fun. I understood you needed a good sleep that particular night, therefore requiring a very quiet place. I was happy not to charge you for premature departure.

Bel Monte Guest House
Reon H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reon H

Dit voel of jy by jou eie huis is.

Het dit baie geniet en sal beslis weer vir Belmonte Guesthouse gebruik.

Bel Monte Guest House se terugvoer

Thank you, I am so pleased you enjoyed your stay.

Bel Monte Guest House
Walter W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter W

Asemrowend!

Seker een van die mooiste uitsigte wat ek al gesien het! Diens was onverbeterlik!

Richard C - Jun 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C

Beautiful accommodation with views over the valley

Beautiful accommodation with views over the valley - although the walk uphill from the town was a mistake ! Would love to have visited in summer to take advantage of the pool.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 08:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monte Christo-laan 19, Belmonte Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40b9361e6d4dc31b6d575bf7654d0b38285193de2206e21e01fe1b410b696ded2304504f29820291b9fe63c1aaeafa6a681f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 19 Monte Christo Ave. Belmonte Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-08:00 11:00 -33.72686716902 18.954921662807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang