Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Monte Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 08:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monte Christo-laan 19, Belmonte Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Belmonte Guesthouse is 'n nuwe gastehuis wat teen die hange van Paarlberg geleë is en asemrowende uitsigte oor die dorp en omliggende bergreeks bied. Dit is 'n moderne gebou in Mediterreense styl, op twee verdiepings. Dis sentraal en ideaal geleë, naby verskeie restaurante en wynlandgoedere.

Dit is op 8 hektaar grond, teen 'n berghelling.
Ons goed ingerigte kamers is ruim met privaat balkonne. Die kamers is groot, met 'n keuse van enkel- of koninggrootte-beddens. Kamers word daagliks gediens. Alle kamers is op die tweede verdieping en word via trappe bereik. Alle kamers het en suite-badkamers, lugversorgers (verhit/koel), kluis, TV. Daar is ook gratis parkeerplek binne die landgoed.

Volledige ontbyt op versoek, bedien in die eetarea. Internet beskikbaar. Swembad. Sitplek/ontspan area rondom die swembad.

Paarl is minute van Franschhoek en Stellenbosch af en 55 minute van Kaapstad af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Melissa L
5.0
Heerlik! Baie gerieflike verblyf.
Aug 2024
Dirk K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, uitsig oor Paarl, waterval naby. Pragtige plek. Lekker ruim kamer. Wonderlike uitsig. Ek het iets gehoor wat klink soos 'n waterstroompie nab...
Sien meer
Jul 2024
Damaris K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing break away in a tranquil setting. It was great and the room we had was amazingly beautiful. The break away we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Christa H
Saam met vriende
5.0
Mooi omgewing en rustig. Sal weer daar bly. Verblyf het voldoen aan elke behoefte. Baie stil en rustige omgewing. Baie mooi uitsig vanaf kamers se bal...
Sien meer
Mrt 2024
Jan M
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike uitsig, aangename mense, ruim kamers en badkamers. Puik, puik, puik!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antonella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Monte Christo-laan 19, Belmonte Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bel Monte Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 08:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monte Christo-laan 19, Belmonte Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40b9361e6d4dc31b6d575bf7654d0b38285193de2206e21e01fe1b410b696ded2304504f29820291b9fe63c1aaeafa6a681f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 19 Monte Christo Ave. Belmonte Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-08:00 11:00 -33.72686716902 18.954921662807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang