BelofteBos Farmhouse Inn
Beskrywing
LielieBos het 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Albei kamers spog met vars groen en wit dekor en gaste deel 'n badkamer tussen die 2 kamers wat buite die kamers is. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe asook ‘n mikrogolf en groot vensters wat skilderagtige uitsigte oor die uitgestrekte swembadarea bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met 'n mikrogolf, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.
Huisreëls
Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
HeuningBos bied slaapplek aan 2 gaste en het ‘n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n slim-TV, gratis WiFi en verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is ook ‘n lessenaar, spieëlkas en 'n stoepbankie met 'n uitsig oor die mooi tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.
Huisreëls
Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
DroomBos is 'n lieflike koel rondawel met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die kamer het 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n spieëlkas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg is met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.
Huisreëls
Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
GranaatBos is 'n lieflike eenheid met slaapplek vir 2 gaste Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenheid het 'n luukse pootjiesbad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea wat na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV lei. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n pragtige uitsig oor die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.
Huisreëls
Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
OlyfBos is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dit beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank en 'n slim-TV. Daar is 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n lessenaar in die een kamer. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n ingeboude eethoekie. Buite is daar 'n welige tuin met 'n stoeptafel, privaat braaigeriewe, en daar is ook 'n teetuin waar gaste kan eet en die skoonheid van die omgewing inneem. Daar is ook rooibokke, njalas en talle voëls.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.
Huisreëls
Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Belofte Bos Farmhouse Inn, Bandelierkop, 0800, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang