BelofteBos Farmhouse Inn
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Belofte Bos Farmhouse Inn, Bandelierkop, 0800, Limpopo
-
Vanaf
R1 095R986 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
BelofteBos Farmhouse Inn is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Bandelierkop, net 22 kilometer vanaf Louis Trichardt. Hierdie bekoorlike gastehuis bied 'n ontspannende omgewing op die platteland.
Verblyf word in verskeie kamers gebied. Elke kamer is individueel gemeubileer met gemak en luuksheid in gedagte. Die eenhede het gemaklike beddens en privaat badkamers. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Sommige eenhede het verhit-en-eetgeriewe en het 'n slim-TV.
Gaste het toegang tot die lieflike geriewe op die perseel wat die gemeenskaplike groot swembad met swembadstoele, die ruim eetarea, die stoepe en die goedversorgde grasperke insluit. Daar is ook 'n teetuinrestaurant oop van Dinsdae tot Saterdae en 'n dekor-geskenkwinkel. Daar is rooibokke en njalas wat om sonsondergang gevoer word. Braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Heidi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- N1, Belofte Bos Farmhouse Inn, Bandelierkop, 0800, Limpopo
- Gaste dink BelofteBos Farmhouse Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in
Limpopo- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Belofte Bos Farmhouse Inn, Bandelierkop, 0800, Limpopo