Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Duané V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

The best stay in Grahamstown! Annalise is an excellent host with a careful eye for detail. The little extra touches such as flowers and rusks are always appreciated. The unit is extremely clean, stylish and peaceful. The garden is beautiful and well maintained. It was our second stay at Belvedere but hopefully not our last. We will always stay here when we're in the area. Such value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oliver C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Hot showers in a safe warm and comfortable cottage with birds twittering outside. Annalise contacted us as soon as we had booked and then she and Wimpy made sure we had everything we needed during our stay. The information documents and tourist brochures were excellently organised and the guest cottage was tastefully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
Belvedere Cottage
Thank you Oliver for the kind words. It was a pleasure hosting you and your family during the Grahamstown Festival.

Nathalie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Elke sent werd en die kersie op ons kort vakansie! Die verblyf was fantasties - gerieflik, knus en die gasvrou is 'n wonderlike mens, behulpsaam en baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
Belvedere Cottage
Baie dankie Nathalie vir die positiewe terugvoering. Dit was net een groot plesier om julle te kon huisves.

Tracy T
1 nag
5.0
Mrt 2024

Home away from home. The host is such a gracious and always makes me feel so welcome and comfortable. The cottage is beautiful, well-appointed and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
Belvedere Cottage
Thank you, Tracy. Always a great pleasure hosting you.

Tracy T
1 nag
5.0
Feb 2024

A wonderful oasis. Excellent cottage, with incredible attention to detail. The host is thoughtful and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
Belvedere Cottage
Baie dankie, Tracy, vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd 'n voorreg om jou te huisves.

Ilse O
1 nag
5.0
Des 2023

Annalise is 'n baie gawe gasvrou en ons kon heerlik gesels. Alles was baie goed. Baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
Belvedere Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Stan H
1 nag
5.0
Okt 2023

Just a one night layover. Fantastic welcome and service from all. A great place to stay with all amenities that one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Het heerlik gebly. Dis regtig 5 ster-verblyf en diens. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
Belvedere Cottage
Elsabe, baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en te huisves. Sien uit na 'n volgende keer.

Lourens P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Fantasties. Dit was baie aangenaam om daar oor te bly. Alles is perfek in plek. Die omgee van die eienaars is iets besonders. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Gemak op sy beste. Ons was so vriendelik ontvang en het ons aand so geniet! Alles is so skoon en netjies en die eenheid ontbreek aan niks. Dis so smaakvol en gemaklik. Beddens was so gemaklik, ons wou nie opstaan die volgende oggend nie. Baie veilig en in 'n baie goeie buurt! Pragtige uitsig vanaf die stoep voor die eenheid. Ons sal definitief weer by Annalise se Belvedere Cottage bly en kan dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
Belvedere Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Sien uit om julle gesin weer te huisves by Belvedere.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bath-straat 1, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3LZNAYA7I02sg0FWOLSFMBxzc3oRu7UX88xqkjlJxawJ0mHTpg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 1 Bath Road Grahamstown 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.298691929197 26.518173127647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang