Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere Estate Nomad Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Carmenn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly! Pragtige plek. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Belvedere Estate Nomad Lodge
Thank you for staying with us. We appreciate your feedback. Tracy

Mary-ann N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wanneer jy regtig wil afskakel en 'n rustige verblyf wil hê, is Belvedere perfek! Ons het absoluut heerlik gebly! Die kamer is gerieflik, skoon, luuks en het alles wat mens nodig het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, en was 'n ster! Heerlike ontbyt was ingesluit en ons het ook aandetes daar bestel. Heerlik en uiters bekostigbaar. Die tuin is mooi en baie goed onderhou. Bederf jouself en gaan bly daar oor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Belvedere Estate Nomad Lodge
Thank you for booking with us.

Andries B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Good and easy access to where we needed to be. Just need some restaurants in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armandt S
Kort verblyf Besigheidsreis
2.2
Jun 2024

Not proper service I expected. Arrived - service was good. I am charged for breakfast 2x which I did not receive. Will never stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Cinta B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Rustige atmosfeer in die stad. Baie netjies, rustig en skoon. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Tuin netjies waar ons fotos kon neem vir 'n matriekafskeid. Luuks, ruim vir baie lae prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Belvedere Estate Nomad Lodge
Thank you so much for the review , we really appreciate . Tracy

Alwyn V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie lekker en veilig. Het baie lekker gebly. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Belvedere Estate Nomad Lodge
Thank you so much for booking with us and for such a good review. We really appreciate it. Thank you once again. Tracy

Mankwana R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Had a great time, friendly staff and professional. Really had a wonderful stay. Beautiful garden, I loved the swimming pool. The place is really beautiful. Inside and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Belvedere Estate Nomad Lodge
Thank you for staying with us. You are one of our wonderful guest that stayed with us. Very professional and communicates well. Thank you once again.

Cornel B
1 nag
4.0
Sep 2022

Dit was 'n baie lekker plek om te oornag. Die ontbyt was ook baie lekker. Sien Sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tracy
Belvedere Estate Nomad Lodge
Thank you so much for staying with us looking forward to host you again. Tracy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belvedere-weg 83, Glen Austin, Midrand, Johannesburg, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaba2bdd9301186133293ab2d908ac693d5bd5e0b2c5e88362736fe0e0a5241c5e69805f133abe6895e7265c9fcb929fe4c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 83 Belvedere Road, Glen Austin Midrand 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.965374234257 28.163475712967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang