Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere Estate Nomad Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belvedere-weg 83, Glen Austin, Midrand, Johannesburg, 1685, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belvedere Estate Nomad Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate, met sy keisteenpaadjies en fonteine, is voorwaar een van die mooiste plekke vir 'n vakansie-wegbreek.

Elke kamer in die gastehuis is gerieflik en knus. Meeste het 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en alle geriewe wat jy sou benodig.

'n Stewige Engelse ontbyt is by die tarief ingesluit. Ons bedien ook tuis-voorbereide aandetes op versoek en het iets vir elke smaak.

Die hoofhuis kyk oor die pragtige tuin uit. Ontbyt, middag- en aandete kan onder die lapa, langs die swembad of in die eetkamer bedien word.

Belvedere Estate bied ook die volgende: daaglikse skoonmaakdiens, wasgoeddiens, 'n braai-area, veilige parkeerarea, ontvangspersoon tydens besigheidsure, veiligheidswag en pendeldiens na en van die lughawe op versoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Carmenn G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly! Pragtige plek. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly!
Mei 2024
Mary-ann N
Saam met lewensmaat
5.0
Wanneer jy regtig wil afskakel en 'n rustige verblyf wil hê, is Belvedere perfek! Ons het absoluut heerlik gebly! Die kamer is gerieflik, skoon, luuks...
Sien meer
Mei 2024
Andries B
Besigheidsreis
5.0
Good and easy access to where we needed to be. Just need some restaurants in the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Cinta B
Saam met vriende
5.0
Rustige atmosfeer in die stad. Baie netjies, rustig en skoon. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Tuin netjies waar ons fotos kon neem vir 'n m...
Sien meer
Okt 2023
Alwyn V
5.0
Baie lekker en veilig. Het baie lekker gebly. Sal weer kom.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Belvedere-weg 83, Glen Austin, Midrand, Johannesburg, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Belvedere Estate Nomad Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belvedere-weg 83, Glen Austin, Midrand, Johannesburg, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaba2bdd9301186133293ab2d908ac693d5bd5e0b2c5e88362736fe0e0a5241c5e69805f133abe6895e7265c9fcb929fe4c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 83 Belvedere Road, Glen Austin Midrand 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.965374234257 28.163475712967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang