Belvedere Estate Nomad Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belvedere-weg 83, Glen Austin, Midrand, Johannesburg, 1685, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Belvedere Estate Nomad Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate, met sy keisteenpaadjies en fonteine, is voorwaar een van die mooiste plekke vir 'n vakansie-wegbreek.
Elke kamer in die gastehuis is gerieflik en knus. Meeste het 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en alle geriewe wat jy sou benodig.
'n Stewige Engelse ontbyt is by die tarief ingesluit. Ons bedien ook tuis-voorbereide aandetes op versoek en het iets vir elke smaak.
Die hoofhuis kyk oor die pragtige tuin uit. Ontbyt, middag- en aandete kan onder die lapa, langs die swembad of in die eetkamer bedien word.
Belvedere Estate bied ook die volgende: daaglikse skoonmaakdiens, wasgoeddiens, 'n braai-area, veilige parkeerarea, ontvangspersoon tydens besigheidsure, veiligheidswag en pendeldiens na en van die lughawe op versoek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Belvedere-weg 83, Glen Austin, Midrand, Johannesburg, 1685, Gauteng
- Gaste dink Belvedere Estate Nomad Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Glen Austin Midrand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belvedere-weg 83, Glen Austin, Midrand, Johannesburg, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang