Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere Game Ranch

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magut A Plaas, Langs die R69, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Belvedere Game Ranch is op 'n 1400 hektaar-plaas in Magudu, KwaZulu-Natal. Daar is 'n wye verskeidenheid wildspesies op die plaas.

Daar is 4 slaapkamers en 'n kampeerplek. Elk van die 4 kamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, maar die Luukse Kamer het 'n hoekbad.

Die lodge is in die middel geleë en het 'n kombuis, sitarea en eetarea asook 'n kroeg en swembad. Die kombuis is met 'n yskas, elektriese oond, gasstoof, mikrogolf en etenstafel vir 12 toegerus. 'n TV met DStv is beskikbaar en die sitarea het 'n kaggel. Gaste kan in die swembad afkoel of die braaigeriewe geniet.

Die plaas is omring deur Bosveld en het bospaadjies wat te voet of fiets verken kan word. 'n Verskeidenheid wild, soos koedoes, njalas, buffels, kameelperde, impalas, varke, bosbokke, sebras, blouwildebeeste en verskillende voëls kan op die plaas gesien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Magut A Plaas, Langs die R69, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Belvedere Game Ranch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magut A Plaas, Langs die R69, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACyxn7iRco5xnImXeZNtfEnRcju0RBpYFxL8349Fb0ZjQIbt8QZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Farm Magut A Off the R69 3160 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.529093357078 31.760203605976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang