Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir Belvedere Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacobus B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

'n Oasis in die Noord-Kaap.

Dis nou die tweede keer wat ek die Belvedere gastehuis gebruik, die personeel is hulpvaardig en vriendelik, die akkommodasie is skoon en gerieflik en het 'n ideale ligging.

Louw R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R

Mooi en lekker.

Belvedere is netjies en skoon met 'n lekker atmosfeer. Sal weer daar oornag of dalk langer bly om die omgewing te sien. Diens is baie goed.

Nicola V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Goeie diens.

Ons was vir 'n begrafnis in Kakamas die oggend en was vroeg klaar, die personeel het ons laat inboek om 13:30 wat vroeër as die gegewe tyd is. My pa het 'n hemp vergeet, voor ons dit kon agterkom het die personeel gebel en ons ingelig en kon ek 'n koerier reël.

Louisa C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa C

Lekker.

Dit was baie lekker, baie dankie.

Anne-mari M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mari M

Skoon, netjies, sjerrie welkomdrankie en heerlike ontbyt.

Ons is baie vriendelik ontvang, goeie ligging, maklik om te vind. Ons kamer was skoon en netjies. Heerlike welkom sjerrie ontvang. Ons het heerlike ontbyt geëet.

Louise S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Ons het heerlik gebly en aangesien dit besonder warm was, kon ons afkoel in die swembad.

Gerieflike verblyf, met 'n oulike koffiewinkel.

Berdine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine B

Heerlike oornag met alles wat jy nodig het.

Ons is baie vriendelik ontvang! Hoogtepunt was die koffiewinkel! Doen jouself 'n guns!

Linda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Gerieflike verblyf, skoon en netjies.

'n Mikrogolf met 'n stelletjie eetgerei sal handig te pas kom vir gaste wat laat arriveer en wegneemetes kry.

Elize D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Ontspanne.

Netjies, skoon eenheid. Professionele en vriendelike personeel. Rustige stoepkuiers na lang rit. Pragtige restaurant met kwaliteit geskenke.

Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Die verblyf was aangenaam.

Ons het lekker gebly by hierdie gastehuis. Ons is onseker of die restaurant, op dieselfde terrein, apart bedryf word. Ek het wel iets om te noem: Vir ontbyt het ek 'n dis gevra, Franse roosterbrood met spek en stroop. Dit het ek wel gekry, maar in plaas van roosterbrood is daar vir my 'n Belgiese wafel gebring. Dit was nogal vreemd.

Belvedere Gastehuis se terugvoer

Johan,
Dankie vir kompliment en terugvoering dat julle lekker geslaap het. Altyd lekker om van gaste te hoor. Rose Cafe en Belvedere behoort al twee aan my, maar word apart bedrag. Rakende die Franse roosterbrood, Ek gebruik gewone brood wat Ek in eier mengsel doop en in my wafel masjien bak om dit meer interessant “look” te gee
Hoop om julle weer te Sien by Belvedere
Groete
Coreen

Belvedere Gastehuis
Jan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Lekker gebly.

Baie warm. Beurtkrag 'n groot probleem.

Heidi S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Awesome location.

Ideal distance to Augrabies and vineyards. The pool and aircon made all the difference in the blazing heat.

Hennie En Retha H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie En Retha H

Loadsheddig 'n probleem in die geweldige hitte.

Baie lekker gekuier en die swembad 'n groot pluspunt. Die kamers baie smaakvol en stylvol.

Mariska V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Sal beslis weer daar oorbly, die mooiste plek met die sagste beddegoed.

Fantastiese kamer, perfek vir wat ek nodig gehad het. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Gilliam L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilliam L

Heerlik gebly, sal weer gebruik. Rose Cafe op dieselfde perseel vir ontbyt en middagetes.

Baie gerieflik. Kamer mooi gemeubelleer, bed gerieflik met kraakvars linne. Die Rose Cafe op perseel 'n bonus vir ontbyt en middagete. Hoogs aanbeveel en sal hulle weer gebruik.

Willie & Ria B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie & Ria B

Mooi, gerieflik, skoon, rustig. Baie vriendelike personeel.

Ons het baie lekker gebly. Sentraal geleë. Naby winkels en eetplekke. Hul eie eetplek Rose Cafe is puik. Pragtige dekor en die kos is vars en heerlik.

Marita Grobler G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita Grobler G

Tweede keer wat ons daar gebly het en was weereens hoogs tevrede.

Vriendelike diens met silwer skoon kamers en beddegoed. Selfs die werkers was uiters vriendelik en professioneel.

Elsabé S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S

Gasvry ontvang, baie netjies, alles wat nodig is vir oorslaap.

Coreen het ons baie gasvry ontvang. Saam met ons gewys waar alles is. Die sjerrie was baie spesiaal. Ons het heerlik geslaap. Personeel was ook baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.

Ronel B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B

Baie rustig en gerieflik naby winkelsentrum.

Baie goeie diens gekry. Vriendelike personeel. Ons het vroeër daar aangekom as inboek tyd en hulle het ons dadelik laat ingaan en ons kon ons wyn in 'n lekker verkoelde kamer stoor voor ons die valle gaan besoek het. Swembad is 'n bonus punt. Heerlike ontbyt gehad en winkel is baie interessant. Sal definitief weer daar bly en aanbeveel aan al my vriende.

Francois M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Twee dae oorgebly om ou vriende en speelplekke op te soek.

Heerlik gebly. Pragtige restaurant.

Kobie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie P

Ons was per motofiets op reis in die Noord-Kaap.

Ons gasvrou was duidelik nie bewus van ons aankoms nie en het my uitgevra oor of ek bespreek het en wanneer ek bespreek het. Ons was die enigste gaste die aand. Die eenheid was netjies, gerieflik en skoon. Ons moes egter later die aand die gasvrou skakel vir 'n muurprop om die haardroer te kan gebruik sowel as om ons toerusting te laai. Daar was ook nie normale tee, Vyf rose of Rooibos, beskikbaar nie met slegs melk vir een warm drankie. Verder is ons gesê om liefs nie die kraanwater te gebruik nie, maar daar is water in die yskas te koop teen R19/500ml. Dit het ongelukkig 'n effe wrang smaak gelos met ons kuier.

Lize P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize P

Pragtig en smaakvol. Kamers is ruim en netjies met alles wat mens benodig. Goeie diens.

Ons het heerlik by Belvedere Gastehuis gebly. Die Rose Café wat deel is van die gastehuis het die lekkerste en mooiste kos. Sal beslis aanbeveel.

Moses M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moses M

Genotvol.

Sal aanbeveel dat voorsiening gemaak word vir loadshedding, asook vir mikrogolf oond en 'n klerekas. Dankie.

Mike B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mike B

Very, very basic.

Coffee shop is awesome with friendly staff and good food.

Sylvia L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia L

Beste gastehuis in die Kakamas-omgewing.

Die vriendelikste, behulpsaamste gasvrou, Coleen, wat uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel en in jou behoeftes voorsien. Mooiste gastehuis met alles wat jy nodig het. Dit was ons tweede besoek by Belvedere en ons sal elke keer weer soontoe gaan. Tien uit tien.

Marjan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjan M

Oulike, sentrale gastehuis.

Ek en 'n vriendin het Belvedere Gastehuis as 'n oornagopsie na Namakwaland gekies. Die gastehuis is op die hoofpad en baie maklik om te vind. Die ontvangs was vriendelik en aangenaam, en die komplimentêre sjerrie 'n definitiewe bonus! Die kamers is goeie waarde vir geld.

Ansie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P

Baie mooi skoon.

Gasvrou baie behulpsaam. Plekkie pragtig vir die een aand se oorslaap. Koffiewinkel pragtig met heerlike etes.

Johan M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Absoluut puik gasvryheid en gerieflike blyplek.

Julle gaan ver moet ry om beter te kry, los maar die rondsoek en bespreek by die groot teepot. Koop gerus iets in die winkeltjie vir die langpad.

Cedric M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric M

Oornag op pad terug van vakansie huiswaarts.

Coreen die eienaar het ons baie tuis laat voel met ons aankoms - netjiese skoon kamers. Padstal met koffiewinkel reg langs die gastehuis, veilige parkering, baie goeie waarde vir geld. Sal definitief weer in die toekoms van Belvedere Gastehuis gebruik maak.

Theunis D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Dit was nou lekker.

Hier was drie couples, vriende, wat saam was by Belvedere, ons het lekker gekuier en die aandete en ontbyt was uit die boonste rakke.

Louis J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Baie lekker gebly en die swembad geniet. Bonus - die yskas het oor naweke bier en wyn en koeldrank ingehad waarvoor jy moet betaal.

Met ’n oop venster in die stortkamer het muskiete kom kuier.

Debbie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Goeie, vriendelike diens. Skoon, netjiese en gerieflike kamer.

Ons kon heerlik ontspan langs die swembad na 'n lang dag se reis. Die kamer was baie skoon en netjies. Kan Belvedere beslis aanbeveel.

Rene M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

Oornagverblyf na lang rit

Dit wat adverteer is op die web, is presies volgens ons verwagting gevind en niks minder nie. Baie vriendelik ontvang. Maak egter seker dat die restaurant oop is indien jou beplanning daarop staat maak, veral met Covid-19 kan dit dalk vir goeie rede nie oop wees nie. Baie sentraal geleë vir hoofroetes (dog stil) en kan maklik by die winkelsentrum 'n draaitjie maak - stapafstand. Ons sal weer daar tuis gaan indien ons wil oornag.

Rita E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita E

Netjies, veilig en vriendelik.

Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Blyplek baie netjies en skoon. Kos uitstekend! Sal beslis weer daar tuis gaan.

Calista P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calista P

Ons het vreeslik lekker gebly en gekuier!

Lekker kuierarea. Alles was baie netjies en skoon. Die Rosé Café se kos kan mens nie skip nie.

Jacobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Aandag aan detail; gasvryheid en goeie kliëntesorg

Coreen het nog voordat ons arriveer het kontak gemaak met ons, ons persoonlik ontvang by die gastehuis op 'n Sondag. Die gastehuis is onberispelik netjies en stylvol.

Neline L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neline L

Dit was goed.

Ongelooflike mooi plek, stylvol. Net jammer ons het laat aangekom en moes vroeg vertrek. Sou graag meer tyd wou spandeer om bietjie langer te vertoef en in die kunstige restaurant met sy winkeltjie tyd te spandeer.

Piet N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N

Vriendelik, ontspannend, netjies, gerieflik, mooi.

Hartlik ontvang. Heerlik by die swembad gekuier terwyl ons gebraai het. Ons het ontspan. Die geriewe was netjies. Badkamer en kamer is moderne en skoon.

Nikita C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikita C

Great!

Baie vriendelik en behulpsaam.

Karl F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karl F

Baie lekker rustig.

Braai moet asb. bietjie opgeknap word. Vuurbak. Sit asb. twee borde, mes en vurk neer. Dankie.

Gerrit M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M

Baie lekker.

Sien sterre.

Jenni P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenni P

Very average.

This was a very average stay. Rooms were clean but very basic.

Magda U - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magda U

Oor die algemeen aangename verblyf.

Sal meer handdoekrelings aanbeveel.

Andre G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre G

Goed vir een nag. Niks spesiaals, geen uitsig. Ontbyt nie by prys ingesluit nie in vergelyke met ander verblyf in selfde prysklas, aandetes word nie aangbied.

Handdoeke gee wolle af. Geen noodlig vir as krag afgaan nie. TV- en DStv-liggies (blou lig) pla. Veiligheidswag aan diens. Gee gemoedsrus. Kamer netjies maar klein vir 3 persone, definitief net een nag nie meer nie.

Heleen K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K

So lekker oorgeslaap.

Alles was netjies en skoon en ons was met soveel gasvryheid ontvang. Die ontbyt by die koffiewinkel was smaaklik en smaakvol voorgesit. Sal definitief aanbeveel.

Paula R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula R

Ruim kamer en baie vriendelike gasvrou. Netheid is vir my belangrik en ek kon geen fout vind nie.

Netheid is vir my belangrik en ek kon geen fout vind nie.

Santjie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie D

Lekker blyplek.

Goeie waarde vir geld, baie gerieflik. Gasvrou het aandete op kort kennisgewing gereël.

Louret O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret O

Ete was heerlik. Verblyf pragtig skoon. Beveel beslis aan!

Baie gasvry! Gerieflik!

Michelle S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Tevrede.

Sal enige tyd teruggaan. Personeel aan diens was baie vriendelik en behulpsaam, stil en rustig.

Marika S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marika S

Helga was fantasties.

Helga is die hart van plek. Braaivleisvuur, borde ens. gereël plus 'n ruiker blomme op tafel. Sy's 100% toegewyd. Fantasties dankie.

Frans J. V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans J. V

Pragtige eenheid ongelukkig geen mikrogolf

Absoluut netjies onberispe .

Elbie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie V

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Toegangspad na gastehuis is baie ongelyk. Ontbyt was duur en nie keurig voorgesit nie. Geen garnering of kleur op bord nie

Belinda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Het soos 'n oase in die middel van die woestyn gevoel.

Vriendelike personeel wat die ekstra myl loop om hulle kliënte gelukkig te hou. Ruim kamers met 'n bietjie antieke sjiek. Die Rose Cafe met Koos aan die stuur 'n fees. Die kos is heerlik en bekostigbaar en dit is nie nodig om na 'n ander restaurant in die dorp te gaan nie. Die tweede aand het ons langs die swembad gebraai. Die personeel het vir ons die patio-tafel kom dek en selfs teen 'n addisionele koste vir ons slaai gemaak en weer agterna opgeruim. Dankie Henna en Hetta. Julle is fenominaal en ons het julle praatjies en grappies terdeë geniet.

Nici K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici K

Vriendelik, netjies en skoon, 'n ware juweel.

Daar nie 'n beter verblyf waarvoor ons kon hoop nie. Gasvrye personeel met baie netjiese en skoon kamer. 'n Bonus was die mooi binneversiering en smaaklike kos wat ons kon bestel. Die naam is ietwat verwarrend, aangesien dit Belvedere Gastehuis is en op die webtuiste word dit aangedui as Accommodation Kakamas.

Liezel D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel D

Dit was baie netjies en skoon. Ons het kort maar lekker gebly.

Sien sterre.

Garth L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth L

Nice stay in Northern Cape.

Nicely located. Very convenient. Clean. Good facilities.

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2de Laan 1, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae37293626ccfcb0d6d9e431c249c23e94fe27bfd6dd20a138a6bb1edfdba47e74560bff1e4db7b3802f2ce7d108b1f727e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 1 2de Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -28.770077132123 20.613182839148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang