Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Jacobus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

'n Oasis in die Noord-Kaap. Dis nou die tweede keer wat ek die Belvedere gastehuis gebruik, die personeel is hulpvaardig en vriendelik, die akkommodasie is skoon en gerieflik en het 'n ideale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Mooi en lekker. Belvedere is netjies en skoon met 'n lekker atmosfeer. Sal weer daar oornag of dalk langer bly om die omgewing te sien. Diens is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Goeie diens. Ons was vir 'n begrafnis in Kakamas die oggend en was vroeg klaar, die personeel het ons laat inboek om 13:30 wat vroeër as die gegewe tyd is. My pa het 'n hemp vergeet, voor ons dit kon agterkom het die personeel gebel en ons ingelig en kon ek 'n koerier reël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa C
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Lekker. Dit was baie lekker, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anne-mari M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Skoon, netjies, sjerrie welkomdrankie en heerlike ontbyt. Ons is baie vriendelik ontvang, goeie ligging, maklik om te vind. Ons kamer was skoon en netjies. Heerlike welkom sjerrie ontvang. Ons het heerlike ontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Ons het heerlik gebly en aangesien dit besonder warm was, kon ons afkoel in die swembad. Gerieflike verblyf, met 'n oulike koffiewinkel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdine B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

Heerlike oornag met alles wat jy nodig het. Ons is baie vriendelik ontvang! Hoogtepunt was die koffiewinkel! Doen jouself 'n guns!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Gerieflike verblyf, skoon en netjies. 'n Mikrogolf met 'n stelletjie eetgerei sal handig te pas kom vir gaste wat laat arriveer en wegneemetes kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Ontspanne. Netjies, skoon eenheid. Professionele en vriendelike personeel. Rustige stoepkuiers na lang rit. Pragtige restaurant met kwaliteit geskenke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Die verblyf was aangenaam. Ons het lekker gebly by hierdie gastehuis. Ons is onseker of die restaurant, op dieselfde terrein, apart bedryf word. Ek het wel iets om te noem: Vir ontbyt het ek 'n dis gevra, Franse roosterbrood met spek en stroop. Dit het ek wel gekry, maar in plaas van roosterbrood is daar vir my 'n Belgiese wafel gebring. Dit was nogal vreemd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christoff
Belvedere Gastehuis
Johan, Dankie vir kompliment en terugvoering dat julle lekker geslaap het. Altyd lekker om van gaste te hoor. Rose Cafe en Belvedere behoort al twee aan my, maar word apart bedrag. Rakende die Franse roosterbrood, Ek gebruik gewone brood wat Ek in eier mengsel doop en in my wafel masjien bak om dit meer interessant “look” te gee Hoop om julle weer te Sien by Belvedere Groete Coreen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2de Laan 1, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae37293626ccfcb0d6d9e431c249c23e94fe27bfd6dd20a138a6bb1edfdba47e74560bff1e4db7b3802f2ce7d108b1f727e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 1 2de Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -28.770077132123 20.613182839148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang