Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere on Barkley

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Barkley- en Silwood-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Belvedere on Barkley is sentraal geleë in die eksklusiewe area Silwood in Rondebosch met gerieflike toegang tot die N2-, M3- en M5-hoofweë.

Dié Victoriaanse-styl huis bied verblyf in 2 suites met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke suite het 'n privaat ingang en bied basiese selfsorggeriewe. Die suites sluit satelliet-TV, WiFi, 100 persent katoenlinne en handdoeke met verhitte handdoekrelings in. Komplimentêre tee en koffie word met aankoms voorsien.

Daar is omsetters en sonkrag so jy sal nie deur kragonderbrekings geraak word nie.

Elke suite het toegang tot die tuin met 'n gemeenskaplike swembad. Daar is patio's met buitestoele en braaigeriewe. Daar is afstandbeheerde toegang tot veilige parkeerplek van die straat af.

Die eiendom het maklike toegang tot Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad met sy eindelose verskeidenheid toeriste-aantreklikhede, insluitend die V&A Waterfront, Tafelberg-kabelbaan, Two Oceans Aquarium, museums, teaters, staptoere, winkels, restaurante, strande en die wynlande. .

Dit is ook baie naby die top hospitale, skole en die Universiteit van Kaapstad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 31 resensies vir Belvedere on Barkley
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoek van Barkley- en Silwood-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belvedere on Barkley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Barkley- en Silwood-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MWU3MGE4LTM0NGItNDA0Ny1hZTc4LWJkMGNiYjhlNjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Corner of Barkley and Silwood Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960756779141 18.479836535582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang