Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Hein B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Net die plek om te ontspan saam met jou eggenoot. Baie rustige atmosfeer. Lekker gerus. Dam View Villa het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zibeth Mari L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons kuiertjie was baie lekker, ons het ons tyd baie geniet. Ons het vreeslik lekker gebly en goed gerus! Dit is 'n pragtige huisie en die eienaars is vriendelik en maak ons sommer tuis voel. Ons sal beslis terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayme K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

We woke up in heaven. We thoroughly enjoyed our stay at the tented camp. Jen was so helpful if I needed her. The place is immaculate and there was nothing we could fault. We will be back for sure. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Pragtige gesinsvakansie plekkie. Baie lekker gebly en die buite warmbad is heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karl D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantastic getaway weekend. Prefect for a relaxing weekend with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Rus in die berge. Ons het 'n fantastiese tyd gehad by Belvidere. Sal beslis terugkom. Als wat mens nodig het met die bonus van vars lug en ontspan. Baie om te doen in die area. 15 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Fantastiese plekkie met rustige atmosfeer. Ons het 'n heerlike, rustige, naweek gehad. Die plekkie is pragtig, netjies en die aandag tot detail is opmerklik. Sjoe, en wat 'n uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Stunning! I would highly recommend. Everything we needed to have a good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2023

Sielsgelukkig Die rustigheid met berge om jou maak Belvidere Country Estate prentjie mooi. Ons weer was nie gunstig vir die gebruik van die hot tub nie, maar sal verseker dit in die somermaand weer wil probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Maruis V
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2023

Lekker stil en plek beid die geleentheid om net te rus en te herlaai of om aktief te wees en die natuur en buitelewe te geniet. Ons is nuut tot die Karkloofarea en was oorweldig deur die natuurskoon en omliggende gebied. Ons het waarde vir geld hoog op ons lys geplaas en moes lank kyk alvorens ons verblyfkeuse te maak. Die eenheid bied ruim kamers en algehele afsondering 'n paar kilometer buite Howick en ryafstand van Pietermaritzburg. Ons kon goed regkom veral omdat ons gewoond is aan die tipe vakansie om self na kos om te sien. Ons het derhalwe nie van al die geriewe gebruik gemaak nie maar kon regtig net rustig verkeer. Dis nou 'n wegbreek as jy nou een soek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
Dam View Villa @ Belvidere Country Estate
Thank you for your kind feedback. We look forward to welcoming you back to Belvidere soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs District-weg D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bd2d69244bb4e6c32b6f89998cd80e0faf6dae606e689010fc74de3d3457c6bb2cd8945d70a6b5acbc20c04367de7a4ba2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Off District Road D734 Belvidere Farm 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.342821816603 30.310511497159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang